Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Druppel In Die See Lyrics by Andriëtte

Hartsland

2020

[Vers 1]
Dis alles in jou hande
En môre le en wag
Dis alles net genade
Die son en elke dag
Ek wens vir jou net liefde
Vergeet van al die seer
Van weg is al die nag
‘n nuwe droom wat wag
[?]
[Koor]
Dis net ‘n druppel in die see
[?]
Dat die waters van rus oor jou hart vloei
Want die pyn leef nie meer
[?] gister is verby
In die sonlig is dit net ek en jy
En al die hartseer is nie meer, sien die woorde nooit weer
Dis net ‘n druppel in die see
[Vers 2]
[?] verlede
Wat regtig waarheid is
Die grys in my gedagtes is lankal uit gewis
Begin dan nou van voor af
Om in jou droom te glo
Dis nooit vir jou te laat om met jou hart te praat
Al het jy seer gehad
[Koor]
Dis net ‘n druppel in die see
[?]
Dat die waters van rus oor jou hart vloei
Want die pyn leef nie meer
[?] gister is verby
In die sonlig is dit net ek en jy
En al die hartseer is nie meer, sien die woorde nooit weer
Dis net ‘n druppel in die see
Hoor die stem van liefde wat jou roep vandag
Wies die ware jy, daars niks om voor te wag
Dis net ‘n druppel in die see
[?]
Dat die waters van rus oor jou hart vloei
Want die pyn leef nie meer
[?] gister is verby
In die sonlig is dit net ek en jy
En al die hartseer is nie meer, sien die woorde nooit weer
Dis net ‘n druppel in die see
Credits

About “Druppel In Die See” by Andriëtte

Read the complete lyrics to "Druppel In Die See" by Andriëtte from the album "Hartsland" in 2020. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop, South Africa, Afrikaans.

"Druppel In Die See" is performed by Andriëtte. from the album "Hartsland" in 2020 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Druppel In Die See", explore more songs by Andriëtte using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Andriëtte · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Druppel In Die See" is credited to Andriëtte. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Druppel In Die See" appears on "Hartsland" in 2020.

Visit the Andriëtte artist page at /artist/andriette for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.