Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ontwaak Lyrics by Arno Carstens

Die Aandblom 13

0

Die som van ons probleme stuur vir almal 'n boodskap van hoop
Ek dink my vriend is die messiah, eenvoudig volmaak
Verafsku deur die massas, alleen denkend en knaend onvanpas
Sou dit hy wees wat die wêreld eendag laat herontwaak
Wakker klap
Wakker klap
Ontwaak in hierdie uur van nood
Laat die storie aan jou behoort
Waar daar rook is is daar 'n vuur
Ontwakend self gemaskerde dier
Ek verstik in hierdie vokken rook
O dis onsin hierdie ondier
Die gebou val 'n waterwal, ontwakend self agter diе masker
Ja agter die maskеr 'n gewapende dier
Soms skryf vir almal 'n getikte brief met 'n pen
Om ons te herinner aan die prag van eenvoud en ons doel om te verken, verken
Ontwortel omhoog, voorwaarts sag
In hierdie oerwoud is jy die byl, in hierdie leeftyd is jy gesag
Varsklap
Varsklap
Ontwaak in hierdie uur van nood
Laat die storie aan jou behoort
Waar daar rook is is daar 'n vuur
Ontwakend self gemaskerde dier
Ek verstik in hierdie rook
O dis onsin hierdie ondier
Die gebou val 'n waterwal, ontwakend self agter die masker
Ja agter die masker 'n gemaskerde dier
Hy sê ons moet glimlag en dans in die tronke van verdriet
En nooit opsy staan vir 'n beter lied
'N Atoombom van hartstog is net tydelik my vriend
En jou voorbeeld van blydskap is sterker as verdriet
Ontwaak in hierdie uur van nood
Laat die storie aan jou behoort
Waar daar rook is is daar 'n vuur
Ontwakend self gemaskerde dier
Ek verstik in hierdie rook
O dis onsin hierdie ondier
Die gebou val 'n waterwal, ontwakend self agter die masker
Agter die masker 'n gewapende dier

About “Ontwaak” by Arno Carstens

Read the complete lyrics to "Ontwaak" by Arno Carstens from the album "Die Aandblom 13". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Ontwaak" is performed by Arno Carstens. from the album "Die Aandblom 13" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ontwaak", explore more songs by Arno Carstens using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Arno Carstens · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ontwaak" is credited to Arno Carstens. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ontwaak" appears on "Die Aandblom 13".

Visit the Arno Carstens artist page at /artist/arno-carstens for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.