Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie Lyrics by As Jy Sing

As Jy Sing

2013

[Vers 1: Karlien Van Jaarsveld]
Het ek jou gebreek?
Het ek jou geskeer?
Het ek jou vermin met woorde
Wat jy kan vergeet?
Het ek weer ontplof?
Jou nie reg gelees?
Hoe kan ek dan sê eks jammer?
Voor die donker wat ek vrees
[Koor: Karlien Van Jaarsveld]
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie
Wil nie jou seermaak nie
Wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie
Waroor het ons gestry?
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
[Brug: Bok Van Blerk, Karlien Van Jaarsveld]
Want ek wil jou nie so verloor nie
Wil jou nie so laat gaan nie (Ek wil baklei maar net vir jou)
Wil weet waar ons nou staan
Wil weet waarheen ons gaan (Ek wil baklei maar net vir jou)
Ek wil jou sê hoe ek nou voel
Ek wil jou nie langer buite hou (Ek wil baklei maar net vir jou)
Want ek mis vir jou
[Slot: Albei]
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie
Wil nie jou seermaak nie
Wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie
Waaroor het ons gestry?
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Credits

About “Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie” by As Jy Sing

Read the complete lyrics to "Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie" by As Jy Sing from the album "As Jy Sing" in 2013. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie" is performed by As Jy Sing. from the album "As Jy Sing" in 2013 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie", explore more songs by As Jy Sing using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for As Jy Sing · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie" is credited to As Jy Sing. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie" appears on "As Jy Sing" in 2013.

Visit the As Jy Sing artist page at /artist/as-jy-sing for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.