Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Is ons al daar Lyrics by Bottomless Coffee Band

Single

2018

Is ons
Is ons al daar?
Is ons
Is ons al daar?
Vanoggend word ek wakker met geraas in my kop
Daar is iets van jou wat in my gedagtes rondskop
Rooi lig, groen lig, oranje net versigtig
Ek trap die rem want ek weet ek moet lig dig
Knie-diep, half dag ons almal het verdrink in
Fiks wees, laat wees, wakker wees, klaar wees
Ons koppe soos die spitsverkeer
Verstop, verwronge ek kla eerder oor die weer
Elke dan en wan as ek kan nugter dink
Sien ek ’n ander wêreld wat my nader wink
So los net alles as jy saam wil gaan
En bеgin solank gesels want ons mik vir die maan
Is ons
Is ons al daar?
Is ons
Is ons al daar?
Vanoggеnd word ek wakker met geraas in my kop
Is daar ’n knoppie om te druk vir hierdie choas om te stop want
Jy aan die ander kant breek van beloftes
Reën op 'n sinkdak, bloed uit ’n klip tap
Ons almal vlieg hoër as wat ons vlerke lank is
Kan ons drome groter wees as wat dit in die bank is
Kyk na die refleksie van die vlamme in ons oë
Staan op, raak stil op hierdie wêreld se verhoog want
Elke dan en wan as ek kan nugter dink
Sien ek ’n ander wêreld wat my nader wink
So los net alles as jy saam wil gaan
En begin solank gesels want ons mik vir die maan
Is ons
Is ons al daar?
Is ons
Is ons al daar?
Hierdie is ’n ode aan hoe ek jou ontmoet
Hierdie is ’n ode aan hoe ek jou moet groet
Hierdie is ’n ode aan hoe ek jou ontmoet
Dis 'n ode
Dis 'n ode
Hierdie is ’n ode aan die tyd saam met jou
Die tyd saam met jou is waaraan ek vashou
Dis 'n ode
'n perfekte somertyd
Ek sal wag tot die lig weer skyn
Die lewe saam met jou was op 'n ander wentelbaan
Los net alles as jy saam wil gaan
Los net alles as jy saam wil gaan
En begin solank gesels want ons mik vir die maan
Is ons
Is ons al daar?
Is ons
Is ons al daar?
Los net alles as jy saam wil gaan
En begin solank gesels want ons mik vir die maan

About “Is ons al daar” by Bottomless Coffee Band

Read the complete lyrics to "Is ons al daar" by Bottomless Coffee Band from the album "Single" in 2018. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Is ons al daar" is performed by Bottomless Coffee Band. from the album "Single" in 2018 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Is ons al daar", explore more songs by Bottomless Coffee Band using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Bottomless Coffee Band · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Is ons al daar" is credited to Bottomless Coffee Band. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Is ons al daar" appears on "Single" in 2018.

Visit the Bottomless Coffee Band artist page at /artist/bottomless-coffee-band for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.