Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

1984 Lyrics by Bouwer Bosch

Hopelik

0

Sê my nou
Wat moet ek doen
Dat jy my verstaan
Jy weet dis nie dieselfde nie
Nie dieselfde nie
Ek sê, kyk nou mooi na dit wat gebeur
Almal om jou stel jou net teleur
Jy verdien dit nie
Jy verdien dit nie
So ek sê jou nou wat
Ons vat mekaar se hand
Jy moet nou ophou keer
Want ek gaan aanhou probeer
Dis die einde wat tel
Ja, die middel is hel
Dis die einde
Dis die еinde
Jy my nie keer nie
Ek wil staan niе
Almal om my
Is almal ewe skaam
Dis hier waar almal in gelykheid dans
Ek weet nou maar jy weet nie
Ek kan nie langer aan jou vashou nie
Ek is jammer ek gee nie op nie
Ek soek net myself
Leen my net jou soekende gedagtes
Deel met my hoe jy na die wêreld kyk
Na die wêreld kyk (Wêreld kyk)
Ek stel voor ons dans in ander's se skoene
Ritme gaan verskil
Maar weet ons regtig wat ons doen?
Wat ons regtig doen?
So ek sê jou nou wat
Ons vat mekaar se hand
Jy moet nou ophou keer
Want ek gaan aanhou probeer
Dis die einde wat tel
Ja, die middel is hel
Dis die einde
Dis die einde
Jy my nie keer nie
Ek wil staan nie
Almal om my
Is almal ewe skaam
Dis hier waar almal in gelykheid dans
Ek weet nou maar jy weet nie
Ek kan nie langer aan jou vashou nie
Ek is jammer ek gee nie op nie
Ek soek net myself
Ek is jammer ek gee nie op nie
Ek soek net myself
Ek is jammer ek gee nie op nie
Ek soek net myself
Ek is jammer ek gee nie op nie
Ek soek net myself
Ek is jammer ek gee nie op nie
Ek soek net myself
Op ’n berg se punt sal ek aanhou skree
Op 'n wolk se rand sal ek aanhou skree
Teen die son se wang sal ek aanhou skree
Voor die twyfel my omvou sal ek jou naam skree
Moet my nie keer nie
Ek wil hier staan nie
Almal om my
Is almal ewe skaam
Dis hier waar almal in gelykheid dans
Ek weet nou maar jy weet nie
Ek kan nie langer aan jou vashou nie
Ek is jammer ek gee nie op nie
Ek soek net myself
Ek is jammer ek gee nie op nie
Ek soek net myself
Ek is jammer ek gee nie op nie
Ek soek net myself
Ek is jammer ek gee nie op nie
Ek soek net myself
Ek is jammer ek gee nie op nie
Ek soek net myself
Op 'n berg se punt sal ek aanhou skree
Op ’n wolk se rand sal ek aanhou skree
Teen die son se wang sal ek aanhou skree
Voor die twyfel my omvou sal ek jou naam skree

About “1984” by Bouwer Bosch

Read the complete lyrics to "1984" by Bouwer Bosch from the album "Hopelik". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"1984" is performed by Bouwer Bosch. from the album "Hopelik" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "1984", explore more songs by Bouwer Bosch using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Bouwer Bosch · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"1984" is credited to Bouwer Bosch. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"1984" appears on "Hopelik".

Visit the Bouwer Bosch artist page at /artist/bouwer-bosch for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.