Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Vani Plaas Lyrics by Danile Tshazibane

2019

Verse 1
Hulle se jy is vark van jy lyk Soos n vark
Hulle Sê jy maak geraas van jy is van die plaas
Net omdat ek Mr Price dra, is ek nou swaak?
Is jy nou beginne praat bra daan is jy te laat
Jy se mos ek is van die plaas, my Broe ek salju verlaat
Al die meisies in die kasi het my hart gesteel
Van die ouens vat en trap die meisies soos hulle wil
Ek Is op n pos, ek is soos n leeu wat brul
Jy het niks se my hoekom se my skaam om te vra
Al die mense in die straat ken die van van jou Pa
Jy huil alleenag in jou kamer van jy is honger my bra
Jy verbeel jou Brood en jam ma daas niks in die kas
My beste vrinne het gevra "nou hoeko is jy so maal?"
Kyk hoe loop ek vandaaag my broe ek is die verhaal
Die Here het gese my broe jy moet die waarheid vertel
In Alles wat jy doen my broe jou ouers het jou geskêl
Hook 1
Eer jou Ma en jou Pa hulle's Lief vir jou
Met in alles wat jy doen hulle bid vir jou
Ek is die oukie van die plaas, ek het n broek gedra
Hoekom as ek bid dan sê my ek het jou gepla?
Eer jou Ma en jou Pa hulle's Lief vir jou
Met in alles wat jy doen hulle bid vir jou
Ek is die oukie van die plaas, ek het n broek gedra
Hoekom as ek bid dan sê my ek het jou gepla?
Verse 2
Ek het die bek om te praat
Elke dag is vandag
Ek het geloop op die draad
Dus hoekom ek gee jou raad
Jy ry n kar in die straat
Jy sien my ek loop verby...
Nou hoekom ry jy veby?
Ek het gesê eksalju kry
Nou Wag n niekie my broe...
Kom Ek gee jou die som:
Onthou jy toe ek gesê het ek sal dit maak in die lewe. Wel Elke een van vrinne het hul besluite geneem
Luister Dames en nere! Waas die appels en pere?
Waas Die ouens wat gesê dit hulle is jou verlede?
Hulle hou jou onderdruk, want dus hoekom jys so geskruk
Die verlede van jou kas oukie het jou geruk
Ek is jammer my suster ma jy moet nou so gedruk
Elke ding wat jy soek... Moenie Vegeet om te bid
Die Here is saam met jou... Hoop jyt geluister mevrou, Als vani beste vijou... Van hulle wag net vir jou
Die Here is saam met jou... Hoop jyt geluister mevrou
Hook 2
Eer jou Ma en jou Pa hulle's Lief vir jou
Met in alles wat jy doen hulle bid vir jou
Ek is die oukie van die plaas, ek het n broek gedra
Hoekom as ek bid dan sê my ek het jou gepla?
Eer jou Ma en jou Pa hulle's Lief vir jou
Met in alles wat jy doen hulle bid vir jou
Ek is die oukie van die plaas, ek het n broek gedra
Hoekom as ek bid dan sê my ek het jou gepla?
Bridge Hook::::
Eer jou Ma en jou Pa hulle's Lief vir jou
Met in alles wat jy doen hulle bid vir jou
Eer jou Ma en jou Pa hulle's Lief vir jou
Met in alles wat jy doen hulle bid vir jou
Eer jou Ma en jou Pa hulle's Lief vir jou
Met in alles wat jy doen hulle bid vir jou
Eer jou Ma en jou Pa hulle's Lief vir jou
Met in alles wat jy doen hulle bid vir jou
#VaniPlaas #DanileTshazibane #UitDieGlas

About “Vani Plaas” by Danile Tshazibane

Read the complete lyrics to "Vani Plaas" by Danile Tshazibane in 2019. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Rap.

"Vani Plaas" is performed by Danile Tshazibane. in 2019 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Vani Plaas", explore more songs by Danile Tshazibane using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Danile Tshazibane · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Vani Plaas" is credited to Danile Tshazibane. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

Album information for "Vani Plaas" is not available in our database yet. You can still read the full lyrics on this page.

Visit the Danile Tshazibane artist page at /artist/danile-tshazibane for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.