Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Dalk Is Liefde Te Min Lyrics by Demi Lee Moore

Jy Ken My Naam

2021

Ek kyk nie meer die advertensiebreuke soos jy altyd graag wou kyk
En ek lees nie meer die grappe in die Huisgenoot oor koffie en beskuit
En ek kook nie meer die pasta wat jy borde vol kon skep
Stap nie meer die selfde roete met die honde wat ons het
Maar ek slaap nou al vir maande net in jou kant van die bed
Want ek verbeel my dat dit nog jou reuk op het
Miskien ek's nie seker nie
Dalk is ek moontlik nog nie oor jou
Ek dink nou en dan
Nie gereeld net so soms maar ek doenit tog
Ek weet nie ek wonder, miskien ek's nie seker nie
Dalk is ek moontlik nog
Ek wil dit nie hê nie
Almal sê dan liefde oorwin
Miskien ek's nie seker nie
Dalk is net liefde te min
Probeer so hard om jou nie raak te sien nie as jy in my kringe draai
En as ek iewers in jou Ma vasloop dan sê ek maar net vinnig Hi
Hoekom moes jou parfuum naby wees aan waar ek myne koop
En ek kry die reuk en vinnig kom die trane so ek loop
Heel in 'n ander rigting ek hoop rêrig dit hou eendig op
Maar ek mis jou en ek hoop dalk mis jy my ook
Miskien ek's nie seker nie
Dalk is ek moontlik nog nie oor jou
Ek dink nou en dan
Nie gereeld net so soms maar ek doenit tog
Ek weet nie ek wonder, miskien ek's nie seker nie
Dalk is ek moontlik nog
Ek wil dit nie hê nie
Almal sê dan liefde oorwin
Miskien ek's nie seker nie
Dalk is net liefde te min
Dalk is net liefde te min
Dalk is net liefde te min
Miskien ek's nie seker nie
Dalk is ek moontlik nog nie oor jou
Ek dink nou en dan
Nie gereeld net so soms maar ek doenit tog
Ek weet nie ek wonder, miskien ek's nie seker nie
Dalk is ek moontlik nog
Ek wil dit nie hê nie
Almal sê dan liefde oorwin
Miskien ek's nie seker nie
Dalk is net liefde te min
Miskien ek's nie seker nie
Dalk is net liefde te min

About “Dalk Is Liefde Te Min” by Demi Lee Moore

Read the complete lyrics to "Dalk Is Liefde Te Min" by Demi Lee Moore from the album "Jy Ken My Naam" in 2021. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Dalk Is Liefde Te Min" is performed by Demi Lee Moore. from the album "Jy Ken My Naam" in 2021 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Dalk Is Liefde Te Min", explore more songs by Demi Lee Moore using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Demi Lee Moore · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Dalk Is Liefde Te Min" is credited to Demi Lee Moore. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Dalk Is Liefde Te Min" appears on "Jy Ken My Naam" in 2021.

Visit the Demi Lee Moore artist page at /artist/demi-lee-moore for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.