Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Deur die vallei Lyrics by Deon Meiring

0

As die Klopse weer tot laat
By die stadion musiek maak
Sal ek weet
Dit is alweer nog 'n jaar
En vir 'n paar weke lank
Word die sterre bo Kerkstraat
Groot soos gloeilampe
Wat stringe bo ons hang
En die kloof strek uit
Tot hier onder by my
Hier by my
En ek weet ek kan
Iemand wees
Al is ek klein
Al is ek klein
Vrede vir ons
Syfer deur die vallei
En bring vir my troos
Na 'n jaar lank se reis
En dra soos 'n
Vlieër aan 'n lint
Weer die onskuld van 'n kind
Tot op my stoep
En die wêreld in
As die goeie tyding sag
Oor die dorp se dakke hang
En die wingerde
Belowe nuwe wyn
Sal ek weer oor begin
En tevredenheid vind
Oorgenoeg
Al lyk dit dalk soos min
En die goedheid vleg wyd
By Limietberg verby
Ver verby
En ek weet ek kan
Iemand wees
Al is ek klein
Al is ek klein
Vrede vir ons
Syfer deur die vallei
En bring vir my troos
Na 'n jaar lank se reis
En dra soos 'n
Vlieër aan 'n lint
Weer die onskuld van 'n kind
Tot op my stoep
En die wêreld in
Tot op my stoep
En die wêreld in
Vrede vir ons
Syfer deur die vallei
En bring vir my troos
Na 'n jaar lank se reis
En dra soos 'n
Vlieër aan 'n lint
Weer die onskuld van 'n kind
Tot op my stoep
En die wêreld in

About “Deur die vallei” by Deon Meiring

Read the complete lyrics to "Deur die vallei" by Deon Meiring. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Deur die vallei" is performed by Deon Meiring. This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Deur die vallei", explore more songs by Deon Meiring using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Deon Meiring · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Deur die vallei" is credited to Deon Meiring. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

Album information for "Deur die vallei" is not available in our database yet. You can still read the full lyrics on this page.

Visit the Deon Meiring artist page at /artist/deon-meiring for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.