Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Converse Lyrics by Die Piesangskille

Die Ontdekking

0

Dra jy nogsteeds converse
Dra jy nog daai ou blou jeans
Dra jy nogsteeds converse
Ek soek nog 'n bietjie meer van jou
Ek onthou Meiringspoort
Die rivier, die vallei
En jy wat my so verlei
Ek onthou hoe jy lyk
Toe jy so uit die ruite van my bakkie
Na die berge kyk
Ons was oppad na ’n goeie plek
Met goeie wyn en samesyn
Ons was oppad na 'n nuwe dorp
Ooo ek kort 'n bietjie meer van jou
Dra jy nogsteeds converse
Dra jy nog daai ou blou jeans
Dra jy nogsteeds converse
Ek soek nog ’n bietjiе meer van jou
Jy is die laatste pyl in my pakkie
En jy is diе six pack bier in my bakkie
Jy is die somerson in Desember
O I wish I could remember you
Dit was laat daardie aand
Ek en jy, die Karoo woorde verander wyn
Nou dink ek terug hoe dit is
Hoe dit was
En hoe dit kon wees
Ons was oppad na 'n goeie plek
Met goeie wyn en samesyn
Ons was oppad na 'n nuwe dorp
O ek kort 'n bietjie meer van jou
Dra jy nogsteeds converse
Dra jy nog daai ou blou jeans
Dra jy nogsteeds converse
Ek soek nog 'n bietjie meer van jou
Jy is die laatste pyl in my pakkie
En jy is die six pack bier in my bakkie
Jy is die somerson in desember
O…..
Jy is die laatste pyl in my pakkie
En jy is die six pack bier in my bakkie
Jy is die somerson in desember
O I wish I could remember you

About “Converse” by Die Piesangskille

Read the complete lyrics to "Converse" by Die Piesangskille from the album "Die Ontdekking". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Converse" is performed by Die Piesangskille. from the album "Die Ontdekking" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Converse", explore more songs by Die Piesangskille using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Die Piesangskille · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Converse" is credited to Die Piesangskille. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Converse" appears on "Die Ontdekking".

Visit the Die Piesangskille artist page at /artist/die-piesangskille for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.