Lyrks
Lyrks
Sign In
Cover Art

Visserman Lyrics by Dodo Nyoka

Foto’s

2022

Die visserman staan in die hawe
Hy doen dit al vir soveel jare
‘n Bootjie hout, hy sien al hoe vaar
Sy skip wat in sou kom oor die water

Die visserman staan in die hawe
Met sy brei wol mus op sy hare
Koffiefles, beskuit en kitare
Al sy nine to five vir dekades

Hy breek my hart met ‘n storie oor die
Die see en als wat hy al verloor het
Sê ‘n stukkie uit die Bybel voor
Oor skare se mens se twee visse еn ‘n bietjie brood

Vir haar sal ek op diе klippe trap
Die myle sand van die strande stap
Nog nooit daaroor getwyvel nie Meneer

Die koue vat in die hoog gety
Die moeite werd want sy wag vir my
En môre doen ek alles maar net weer

Maar hoekom sal ek ooit dan iewers anders
As hier teen die genadelose branders wees
Vir haar

Die visserman staan in die hawe
Hy doen dit al vir soveel jare
Bootjie hout hy sien al hoe vaar
Sy skip wat in sou kom oor die water

Die visserman sorg vir sy diere
Aande laat sit hulle om die vure
Al die stories gaan oor die see
Sonder geld so ryk in sy lewe

Vir haar sal ek op die klippe trap
Die myle sand van die strande stap
Nog nooit daaroor getwyvel nie Meneer

Die koue vat in die hoog gety
Die moeite werd want sy wag vir my
En môre doen ek alles maar net weer

Maar hoekom sal ek ooit dan iewers anders
As hier teen die genadelose branders wees?

Hy breek my hart met ‘n storie oor die
See en als wat hy al verloor het
Sê ‘n stukkie uit die Bybel voor
Oor skare se mens se twee visse en ‘n bietjie brood

Vir haar sal ek op die klippe trap
Die myle sand van die strande stap
Nog nooit daaroor getwyvel nie Meneer

Die koue vat in die hoog gety
Die moeite werd want sy wag vir my
En môre doen ek alles maar net weer

Maar hoekom sal ek ooit dan iewers anders
As hier teen die genadelose branders wees?
Vir haar
Credits

About “Visserman” by Dodo Nyoka

Read the complete lyrics to "Visserman" by Dodo Nyoka from the album "Foto’s" in 2022. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Country.

"Visserman" is performed by Dodo Nyoka. from the album "Foto’s" in 2022 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Visserman", explore more songs by Dodo Nyoka using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Dodo Nyoka · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Visserman" is credited to Dodo Nyoka. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Visserman" appears on "Foto’s" in 2022.

Visit the Dodo Nyoka artist page at /artist/dodo-nyoka for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.


Lyrks
Lyrks

Your gateway to the world of music lyrics.

Product

Features


© 2026 Lyrks. All rights reserved.