Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Bid vir Pouse Lyrics by Early B

Aangename Kennis

2018

[Vers 1]
Yeah yeah
Kyk hie ek is op die Whatsapp met ‘n girlie wat ek met chat
Haar status wys: ‘I’m feeling kinky’ ek check hehe
Ek gooi ‘n lyn soos how’s the weather sy sê: ‘wet wet’
Ek reply [?] convo dat sy bek lek
Ek vra haar: ‘what you wearing’ sy sê towel ek vra 'where’s that'
'It’s only on my hair’ ek check jinne die gear ne
Ek wys haar this is sounding like you wanna sex chat
Sy wys for that I’ll settle coz you just get to come get that
Ek wys haar hey tsek
Sê my waar jou huis gou
En as jy home alone is gan ek somme ry nou
Sy wys my 'now come'
Ek wys haar ek gan gly nou
Ek klim in my kar en ry soos ‘n insane ou
Sy stuur haar location ek set my destination
Op die GPS hie binne in my ry ding
Ek park op die pavement en hardloop in die huis in
My bru ek trek my uit sommer sonder hesitation
[Koor]
Die kindjie wys my
Wag let ek gou net asem haal
Jy gan an lyk dit is die laaste mal
Ek wys haar jy, jy was dan nou leka slim aanhou ne
Nou gaan jy bid vir jou pouse
Sy sê my wag let ek gou net asem haal
Jy gan an lyk dit is die laaste mal
Ek wys haar jy, jy was dan nou leka slim aanhou ne
Nou gaan jy bid vir jou pouse
[Vers 2]
Nou ok nou long story short ons is binne in die kamer
Ek is lekke moeg ek wys haar bring vi my water
Sy vra my is jy kla? Jinne jy’s net ‘n prater
Ek wys haar baba gee my net ‘n kans tot later
Toe ek klaar bedaar het alles nca geraak het
Situasie het gestuig toe set ek wee my target
Wys haar daas hy daas it, laat ek baas geraak het
Kom ek wys julle gou hoe ‘n man ok lank gelast het
Op die bed ja, en op die vloer toe wee op die stoel
Toe val ons laat ons sloer, toe's sy in die deur
Lyk die kindjie loer, en ek kyk myself in die spieël en bekyk my moves
Haar hand is op die grond bra skree somme hops ja
Van ek kry te lekke man ek gaan an soos ‘n pornstar
Gefotcha
Ek maak dit hot bra, ek maak haar bene lam
Haar knieë drop toe sy nog op staan
[Koor]
Die kindjie wys my
Wag let ek gou net asem haal
Jy gan an lyk dit is die laaste mal
Ek wys haar jy, jy was dan nou leka slim aanhou ne
Nou gaan jy bid vir jou pouse
Sy sê my wag let ek gou net asem haal
Jy gan an lyk dit is die laaste mal
Ek wys haar jy, jy was dan nou leka slim aanhou ne
Nou gaan jy bid vir jou pouse
[Vers 3]
Nou ek is dik moeg, kla geperform
Jisso man die kindjies like chowt op die grond
Ek vat ‘n pic hashtag ding dong
Stuur dit met ‘n caption hou jou nog slim jong
Sy wys my jy’s ‘n baas van ‘n klong
Ek hoop nie die neighbours het die geraas gehoor nie jong
Ek maak nog ‘n joke en sê die straat ken van ons
Toe hoor ek ‘woohm woohm’ ooh shit haar pa is op die lawn
Ek wys haar jy jy, wa my klere ooh jinne
Die kind staan en kyk my met groot oë en sy bewe
Sy wys my gan, hardloop vir jou lewe
Ek vra haar waar's die agter deur sy sê my pa is wreed wuh
Ek trek my broek aan agterste voor
Die tekkie lê onder die couch langs aan sy boor
Ek check ne wat vandag het ek verloor
Wys hom straight want toe maak die deur oop
[Koor]
Ek sê sommer oom wag
Lat ek gou net asem haal
Ek belowe oom dit is die laaste mal
Hy wys my hey
In my huis was jy die ou ne
Nou gaan jy bid vir jou pouse
Oom wag
Lat ek gou net asem haal
Ek belowe oom dit is die laaste mal
Hy wys my hey
In my huis was jy die ou ne
Nou gaan jy bid vir jou pouse
Chise!
Credits

About “Bid vir Pouse” by Early B

Read the complete lyrics to "Bid vir Pouse" by Early B from the album "Aangename Kennis" in 2018. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Rap.

"Bid vir Pouse" is performed by Early B. from the album "Aangename Kennis" in 2018 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Bid vir Pouse", explore more songs by Early B using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Early B · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Bid vir Pouse" is credited to Early B. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Bid vir Pouse" appears on "Aangename Kennis" in 2018.

Visit the Early B artist page at /artist/early-b for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.