Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Musiek Lyrics by Elandré(SA)

Rugsak

2021

[Verse 1]
Daar′s iets wat gebeur, wanneer ek dit hoor
Musiek in my ore
Speel dit oor en oor, ek wag vir die koor
Dan word ek verlore
En nou's ek aan die wonder
Hoe het ek al die jare sonder dit gegaan
Met elke noot word ek herinner
Saam is ons twee net soos kinders
Sit ons liedjie aan
[Chorus]
Solank as, solank as, solank as die musiek speel, kan ek
Ja kan, kan ek my verbeel als gaan aan in die bittersoete simfonie
Dit hou my, dit hou my, dit hou my
Aan diе gang, dit maak die liefde, diе liefde bietjie langer
Vriend wat nooit verveel, laat my leef deur elke reël
[Verse 2]
Vas in melodie, die rus wat dit gee
Dit is ′n konneksie
Sing (Sing) wat ek nie kan sê (Sê), om jou hier te hê (Hê)
Dis pure perfeksie
En nou's ek aan die wonder
Hoe het ek al die jare sonder dit gegaan
Met elke noot word ek herinner
Saam is ons twee net soos kinders
Sit ons liedjie aan
[Chorus]
Solank as, solank as, solank as die musiek speel, kan ek
Ja kan, kan ek my verbeel als gaan aan in die bittersoete simfonie
Dit hou my, dit hou my, dit hou my
Aan die gang, dit maak die liefde, die liefde bietjie langer
Vriend wat nooit verveel, laat my leef deur elke reël
[Bridge]
Sit ons liedjie aan, liedjie aan
Hou net vas my aan my moet nie laat gaan, nie laat gaan
Kom ons dans al is ons gedaan, ons gedaan

About “Musiek” by Elandré(SA)

Read the complete lyrics to "Musiek" by Elandré(SA) from the album "Rugsak" in 2021. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Musiek" is performed by Elandré(SA). from the album "Rugsak" in 2021 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Musiek", explore more songs by Elandré(SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Elandré(SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Musiek" is credited to Elandré(SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Musiek" appears on "Rugsak" in 2021.

Visit the Elandré(SA) artist page at /artist/elandresa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.