Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ons maak saak (Remix) Lyrics by Brendan Peyper

Twintig20

0

[Vers 1]
Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande
Die wonder van lewe lê stil in die mik van ons harte
Vernuwe vergader die wind breek die wolke
Die maan en die sterre trek golwe weer nader
Lank of kort breek hom nou 'n harde klip te kou deur die stof en die reën
Dis is dit geen berou kyk waar die lewe hou dis maak of breek
[Koor]
Van die grond tot na die hoogte punt waar ons sonlig kry
Al die vrugte is nog ongepluk daar is meer vir my
En al lyk dit soms verlate ons groei so deur die kraake
Ongeraak ja ons maak saak
Ons maak saak
Ons maak saak
[Vers 2]
Jare en jare net deel van die skare
My lot het verander ek lewe net harder, ek lewe net harder
Net te besonder om te bekommer, geen tyd te bewe, te besig om te lewe
Dankie vir die kere
Lank of kort breek hom nou 'n harde klip te kou deur die stof en die reën
Dis is dit geen berou kyk waar die lewe hou dis maak of breek
[Koor]
Van die grond tot na die hoogte punt waar ons sonlig kry
Al die vrugte is nog ongepluk daar is meer vir my
En al lyk dit soms verlate ons groei so deur die kraake
Ongeraak ons maak saak
Eers die saad onder jou voete val toe gaan tyd verby
Nou ‘n reus van soveel ander krag moet teen skeiling kry
Daar is meer as sien en glo, hou jou kop op na bo
Ongeraak ja ons maak saak
Ons maak saak
Ons maak saak
[Vers 3]
Jy gaan my nie sê nie wat ek van my wil he nie
Dink mooi ons gaan nie le nie soos [?]
Het eindigende lewe, soek en vind jou rede
Kyk hoe skop ons vere deur die deure
Sê jys lus vir die lewe
Lus vir die lewe
Ongeraak ons maak saak

About “Ons maak saak (Remix)” by Brendan Peyper

Read the complete lyrics to "Ons maak saak (Remix)" by Brendan Peyper from the album "Twintig20". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under South Africa, Country, Afrikaans.

"Ons maak saak (Remix)" is performed by Brendan Peyper. from the album "Twintig20" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ons maak saak (Remix)", explore more songs by Brendan Peyper using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Brendan Peyper · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ons maak saak (Remix)" is credited to Brendan Peyper. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ons maak saak (Remix)" appears on "Twintig20".

Visit the Brendan Peyper artist page at /artist/brendan-peyper for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.