Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ek Lewe, Ek Belowe Lyrics by Francois van Coke

En Vriende

2018

[Vers 1]
In hierdie woonbuurt, wen niemand nie
Elektriese heinings hou die skelms out
Kerke soos vuurpyle staan die strate vol
Ek is lui en my buurman is dood
[Koor]
Ek lewe, ek belowe
Ek lewe, ek belowe
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer
Ek lewe, ek belowe
[Vers 2]
In die skole leer niemand nie
Onderwysers wat rook by die vensters uit
Bottels soos landmyne lê die parkies vol
Ons braai vanaand en ons braai môre
[Koor]
Ek lewe, ek belowe
Ek lewe, ek belowe
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer
Ek lewe, ek belowe
[Vers 3]
Deur die skreefies in die blindings
Straal die son sy lig op ons wêreld uit
Dit raak te warm hier binne, ek slur al my sinne
Ek was al in Sun City ek was al Transkei
Dit raak te warm hier binne, ek slur al my sinne
[Koor]
Ek lewe, ek belowe
Ek lewe, ek belowe
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer
Ek lewe, ek belowe
Ek lewe, ek belowe
Ek lewe, ek belowe
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer
Ek lewe, ek belowe

About “Ek Lewe, Ek Belowe” by Francois van Coke

Read the complete lyrics to "Ek Lewe, Ek Belowe" by Francois van Coke from the album "En Vriende" in 2018. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Rock.

"Ek Lewe, Ek Belowe" is performed by Francois van Coke. from the album "En Vriende" in 2018 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ek Lewe, Ek Belowe", explore more songs by Francois van Coke using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Francois van Coke · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ek Lewe, Ek Belowe" is credited to Francois van Coke. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ek Lewe, Ek Belowe" appears on "En Vriende" in 2018.

Visit the Francois van Coke artist page at /artist/francois-van-coke for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.