Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Gewaarsku Lyrics by Francois van Coke

Hierdie Is Die Lewe

0

Bottels gebreek in die sitkamer
Ek lê daar alleen op 'n vuil duvet
Knop op my kop en klere geskeur
Polisie wat skree daar voor my deur
Sondae was anders toe ekke
Toe ek alleen was sonder jou
Almal het gesê
Die lewe sal verander
Almal het gesê
Die lewe is verby
Almal het gesê
Vryheid sal verdwyn
Ek is gewaarsku
Maar ek gee nie om nie
Pizza bestel
Want die krag is af
Die geld op my foon op jou uitgebel
Emosioneel van niks slaap nie
Die trane te veel
Kan nie praat nie
Sondae was anders toe ekke
Toe ek alleen was sonder jou
Almal het gesê
Die lewe sal verander
Almal het gesê
Die lewe is verby
Almal het gesê
Vryheid sal verdwyn
Ek is gewaarsku
Maar ek gee nie om nie
Ek gee nie om nie
Ek gee nie ek gee nie om nie
Almal het gesê
Die lewe sal verander
Almal het gesê
Die lewe is verby
Almal het gesê
Vryheid sal verdwyn
Ek is gewaarsku
Maar ek gee nie om nie
Ek gee nie om nie

About “Gewaarsku” by Francois van Coke

Read the complete lyrics to "Gewaarsku" by Francois van Coke from the album "Hierdie Is Die Lewe". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Rock.

"Gewaarsku" is performed by Francois van Coke. from the album "Hierdie Is Die Lewe" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Gewaarsku", explore more songs by Francois van Coke using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Francois van Coke · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Gewaarsku" is credited to Francois van Coke. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Gewaarsku" appears on "Hierdie Is Die Lewe".

Visit the Francois van Coke artist page at /artist/francois-van-coke for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.