Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Nie Meer Hier Nie Lyrics by Franja Du Plessis

Hittegolf

2018

Jou baadjie hang nog by die deur
Jy's nog nie terug nie, nie terug nie
Het jy dit met 'n rede daar gelos
Dat ek dit moet kry, nou eers moet kry
Dit maak dit nie beter vir my nie
Net meer seer
Moet ek die goed net hier hou
Ek dink die heeltyd net aan jou
Want jy is nie meer hier nie
Ek dink ek gaan dit weggee
Dit herrinner my met elke tree
Aan tye saam met jou
Ek wens ek kan van als vergeet
Maar ek kan nie, nee ek kan nie
Ek wens ek kan beskryf hoe ek jou mis
Maar ek wil nie, nee ek wil nie
Dit maak dit nie beter vir my nie
Net meer seer
Moet ek die goed net hier hou
Ek dink die heeltyd net aan jou
Want jy is nie meer hier nie
Ek dink ek gaan dit weggee
Dit herrinner my met elke tree
Aan tye saam met jou
Ons sou vir altyd bymekaar bly
Maar ek's nou alleen
Moet ek dit alles hier hou
Waar ek die heeltyd dink aan jou
Jy is nie meer hier nie
As ek alles vergeet
Beteken dit ek moet jou ook laat gaan
Maar ek hoop jy weet
Jy sal vir altyd in my hart bly staan
Moet ek die goed net hier hou
Ek dink die heeltyd net aan jou
En jy is nie meer hier nie
Ek dink ek gaan dit weggee
Dit herrinner my met elke tree
Aan tye saam met jou
Ons sou vir altyd bymekaar bly
Maar ek's nou alleen
Moet ek dit alles hier hou
Waar ek die heeltyd dink aan jou
Jy is nie meer hier nie
Moet ek dit alles hier hou
Waar ek die heeltyd dink aan jou
Jy is nie meer hier nie

About “Nie Meer Hier Nie” by Franja Du Plessis

Read the complete lyrics to "Nie Meer Hier Nie" by Franja Du Plessis from the album "Hittegolf" in 2018. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Nie Meer Hier Nie" is performed by Franja Du Plessis. from the album "Hittegolf" in 2018 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Nie Meer Hier Nie", explore more songs by Franja Du Plessis using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Franja Du Plessis · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Nie Meer Hier Nie" is credited to Franja Du Plessis. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Nie Meer Hier Nie" appears on "Hittegolf" in 2018.

Visit the Franja Du Plessis artist page at /artist/franja-du-plessis for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.