Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Somer Lyrics by Franja Du Plessis

Hittegolf

2018

Dis sand en see dis ek en jy
Dis 'n plek waar ek wil bly
Die atmosfeer en die branders ja
Ek soek niks anders as net tyd saam met jou
Ek wil net myself red en iewers gaan afsluit
Met water blou, wit strande nou
En iets met 'n bietjie byt
Al wat kort is jy gaan jy my kom kry?
Dis sand en see dis ek en jy
Dis 'n plek waar ek wil bly
Die aande raak langer, die musiek al hoe harder
Jy gaan nie beter kry
Dis water, son en somer die
Jy kan gaan maar ek bly net hier
Die atmosfeer en die branders ja
Ek soek niks anders as net tyd saam met jou
Ons lywe bruin beplanning fyn oor wat ons als gaan doen
En wat die sonsak nog beter maak
Is die manier hoe jy my soen
Wil jy saam met my ook nog langer bly?
Dis sand en see dis ek en jy
Dis 'n plek waar ek wil bly
Die aande raak langer, die musiek al hoe harder
Jy gaan nie beter kry
Dis water, son en somer die
Jy kan gaan maar ek bly net hier
Die atmosfeer en die branders ja
Ek soek niks anders as net tyd saam met jou
Met ons voete al nat
Het ons alreeds 'n kans gevat
Met ons probleme klein
Kan ons vir 'n rukkie saam verdwyn
Dis sand en see dis ek en jy
Dis 'n plek waar ek wil bly
Die aande raak langer, die musiek al hoe harder
Jy gaan nie beter kry
Dis water, son en somer die
Jy kan gaan maar ek bly net hier
Die atmosfeer en die branders ja
Ek soek niks anders as net tyd saam met jou
Die atmosfeer en die branders ja
Ek soek niks anders as net tyd saam met jou

About “Somer” by Franja Du Plessis

Read the complete lyrics to "Somer" by Franja Du Plessis from the album "Hittegolf" in 2018. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Somer" is performed by Franja Du Plessis. from the album "Hittegolf" in 2018 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Somer", explore more songs by Franja Du Plessis using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Franja Du Plessis · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Somer" is credited to Franja Du Plessis. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Somer" appears on "Hittegolf" in 2018.

Visit the Franja Du Plessis artist page at /artist/franja-du-plessis for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.