Lyrks
Lyrks
Sign In
Cover Art

Ps!3s (Science) Lyrics by Glaskas

Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol

0

Ek soek nie na die plek
Sonder reëls nie
Ek soek net na die plek
Sonder doellose grense

Dis nie asof ek nie omgee nie
Maar ek gee net om
Oor dit wat saak maak

Daar's so baie goed wat saak maak
En daar's so baie idees wat in mense se gedagtes brand
Waarvan niemand ooit sal weet nie

Daar's so baie goed wat saak maak
En daar's so baie idees wat in mense se gedagtes brand
Waarvan niemand ooit sal weet nie

En ek sal jou so graag wil vertel van die plekke
Wat ek in my gedagtes sien
Maar dis nie plekke wat bestaan uit wind en water en vuur en sand nie
Dit bestaan nie uit wind en water en vuur en sand nie

Somtyds voel my drome
So nutteloos

Maar so baie drome
Gaan verder
As die sterre

En het jy al ooit gedink
Hoe groot is ons wêreld
As jy ons almal se drome aanmekaar weef

Want daar's so baie mense wat wegkruip
En daar's so baie drome
Wat middeldeur breek

Want daar's so baie mense wat wegkruip
En daar's so baie drome
Wat middeldeur breek

Ek sou jou so baie graag wou vertel
Van die plekke wat ek in my gedagtes sien
Want dis nie plekke wat bestaan uit wind en water en vuur en sand nie
Dit bestaan nie uit wind en water en vuur en sand nie

En somtyds voel ek net so hulpeloos
Ek voel hulpeloos
En somtyds voel ek net so hulpeloos
Ek voel hulpeloos
Hulpeloos

Ek sou jou so graag wou vertel van die plekke
Wat ek in my gedagtes sien
Want dis nie plekke wat bestaan uit wind en water en vuur en sand nie
Dit bestaan nie uit wind en water en vuur en sand nie

En ek sou so graag wou hê
Dat jy moet sien hoe lyk die woorde wat jy sê
Wanneer hulle met my gedagtes speel
Credits

About “Ps!3s (Science)” by Glaskas

Read the complete lyrics to "Ps!3s (Science)" by Glaskas from the album "Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Ps!3s (Science)" is performed by Glaskas. from the album "Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ps!3s (Science)", explore more songs by Glaskas using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Glaskas · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ps!3s (Science)" is credited to Glaskas. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ps!3s (Science)" appears on "Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol".

Visit the Glaskas artist page at /artist/glaskas for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.


Lyrks
Lyrks

Your gateway to the world of music lyrics.

Product

Features


© 2026 Lyrks. All rights reserved.