Lyrks
Lyrks
Sign In
Cover Art

Eksie Ou Lyrics by Jack Parow

Nag Van Die Lang Pette (Disc 2)

2011

[Introduction]
Hello

[Refrain]
Eksie eksie ou
E-e-e-e-eksie ou
Eksie eksie ou
E-e-e-e-eksie ou
Hello (x2)

[Verse 1]
Voor die gym voor dit opmaak, met 'n protein shake
2ure op die treadmill anders is ons spyt
Men's Health covers, voel altyd fokken great
Want al wat regtig tel in die lewe is hoe jy lyk
In die bed teen 8uur met 'n goeie fokken boek
Groot in die bolyf, maar lig in die broek
Tel die Energade op, brandy moet jy neersit
Hang nog by clubs uit al is ons amper 40
Date net dom blondes, want dis fokken maklik
Probeer heeltyd diep wees, maar bly oppervlakig
Lifestyle centres en Clinique for men
Lifestyle blogs, lyk soos Barbie se Ken
Pims en fokken lemonade, Kauai en Buzz
Nul personality, life enhancing drugs
So klap jou fokken hanne vir die moffies met die guns
En kom soek Parow by die bar as jy lus is vir 'n man

[Refrain]

[Verse 2]
Sit heel voor in die kerk, ons lewe bo ons ryk
Ons bid alweer werk, die bediende moet mos stryk
Kaarte by Woolworths en Edgars accounts
Country Road vat my huis toe, die last boy scout
Nog 'n huisie in 'n kompleks, twee karre innie garage
Mugg en Bean breakfasts, eet net Ceaser salaads
Bybel in die handsak, maar as dit moeilik gaan dan skei ons
Cafe op die straat hoek, maar as ons iets soek dan ry ons
Mannies en peddies, botox en lifts
Tuinboys en nannies, mouldy en miff
Ons huis lyk soos 'n ad vir Mr.Price Home
Ons almal fokken lyk soos moerse nice clones
Getroud met Mr.Min, gemis deur min
Bloed rooi fokken lipstick en hare mooi geperm
Familie vakansies op Knysna of Plett
Asb kan iemand ons net fokken red

[Refrain]

[Verse 3]
Ons dra brille sonder lense, bly in open plan flats
Vol bal en klou tafels en opgerolde yoga mats
Side path hairstyles en sailor tattoos
Ons Facebook vol gepak van fotos van on shoes
Rook net tabak deur ou oom pype
Dit proe dalk soos kak maar dit lyk baie greater
Nog 'n kak fotograaf, nog 'n Ice fokken model
Nog 'n graphic designer, nog 'n Valpre bottle
Vintage fokken klere, ryk soos homeless shelters
Probeer almal different wees, maar lyk die fokken selfde
Praat met n aksent maar kom van die kaap af
Jy kan ons drop in 'n music video straight vanie straat af
Ons almal speel in bands, maar speel nooit fokken shows nie
Ons is almal self-conscious omdat niemand ons onthou nie
Nog 'n band uit die paarl, nog 'n waste of space
Nog 'n and Union bier, nog fokol om te wys
Sandwich by Superette, wyn by Power and the Glory
Meestal by die bar want ons lewens is te boring
Nog 'n klein bietjie makeup, lyk soos 'n post mortom
Nog 'n pose, nog 'n smile, nog 'n album op We Are Awesome
Credits

About “Eksie Ou” by Jack Parow

Read the complete lyrics to "Eksie Ou" by Jack Parow from the album "Nag Van Die Lang Pette (Disc 2)" in 2011. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Rap.

"Eksie Ou" is performed by Jack Parow. from the album "Nag Van Die Lang Pette (Disc 2)" in 2011 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Eksie Ou", explore more songs by Jack Parow using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Jack Parow · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Eksie Ou" is credited to Jack Parow. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Eksie Ou" appears on "Nag Van Die Lang Pette (Disc 2)" in 2011.

Visit the Jack Parow artist page at /artist/jack-parow for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.


Lyrks
Lyrks

Your gateway to the world of music lyrics.

Product

Features


© 2026 Lyrks. All rights reserved.