Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Jammer Lyrics by Janie Bay

2020

[Vers 1]
Ons almal weet dit was ‘n snaakse jaar
‘n Snaakse tyd, ons almal is gebreek
Die Here weet as ek dit kon terug vat
Sou ek maar ek kan nie
[Koor]
Ek is jammer ek het jou seer gemaak
Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
Jy verdien dit nie
Ek hoop hierdie song vind jou
Dat jy weet ek skryf dit net vir jou
Want ek verdien jou nie
Ek verdien jou nie
[Vers 2]
Ek weet dit is seker te laat
Al sê hul dis nooit te laat nie, ons probeer steeds
Die hemel weet niemand is perfek nie
Nie ek is nie en jy is ook nie
[Koor]
Ek is jammer ek het jou seer gemaak
Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
Jy verdien dit nie
Ek hoop hierdie song vind jou
Dat jy weet ek skryf dit net vir jou
Want ek verdien jou nie
Ek verdien jou nie
[Vers 3]
Elke outjie het sy foutjie en ons weet dit tog
En ek het my self vergewe maar ek voel dit nog
Al is dit in die verlede voel ek steeds
Voel ek steeds
[Koor]
Jammer ek het jou seer gemaak
Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
Jy verdien dit nie
Ek is jammer ek het jou seer gemaak
Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
Jy verdien dit nie
Ek hoop hierdie song vind jou
Dat jy weet ek skryf dit net vir jou
Want ek verdien jou nie
Ek verdien jou nie
Credits

About “Jammer” by Janie Bay

Read the complete lyrics to "Jammer" by Janie Bay in 2020. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop, South Africa, Afrikaans.

"Jammer" is performed by Janie Bay. in 2020 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Jammer", explore more songs by Janie Bay using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Janie Bay · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Jammer" is credited to Janie Bay. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

Album information for "Jammer" is not available in our database yet. You can still read the full lyrics on this page.

Visit the Janie Bay artist page at /artist/janie-bay for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.