Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ballade Vannie Epigoon Lyrics by Jitsvinger

Sketelsleutel

0

[Verse 1]
Hiers ‘n lyric vir al die laaites, kinnes en brasse
Wat hou van stories, maak jou mind clean
Nou picture, hiers’it:
Pixels oppie telly gie aan karakters lewe
Soos die eerste scene in ‘n fliek vol science-fiction
En advertise nuwe items vir jou image:
Sneakers, garments, vriete en wat-wat..
Oppie couch sit Steven
Tussen sy brasse wat saam is in matriek
En praat oppie beat van ‘n media-hype jingle
Topic issie nightlife
Nou raak’it diep ‘cos
Brother maak’it skaar met Kim
Sy self-esteem is laag, straat skill is undeveloped
‘n Slaansak aanmekaar as hy kom meet met ‘n bra oppie trein of innie straat
But vandag change dit
Hy sit sy walkman op, gas innie wallet
In town raak alles mixed: al wat hy sien is wattie yak is en love it
But daai’s ‘n screen-test
(t) osterone squeeze hy weg op buttons vir joystick
(stiek) plek is cellphones en internet
Concept stores borsvoed die dors immature consumers
Blind, doef en dom
Fok illusions, ken jy vir selfbewus?
Nou calculate die man sy catwalk:
‘n Mannequin met ‘n passport to bliss
[Verse 2]
Dis Vrydagaand ennie dress-code is ‘sex appeal’
By ‘n famous club, regte plek vir chapter two
Mense kyk mekaar soes body language gesprekke voer
Die taal is pretend: as jy desperate is werk’it soe
Yt die neon-lig verskyn Steven
Gee hom net ‘n vuil-kyk en gevaarlike rol dan is hy illegal!
Die bouncer gryp sy feeble frame, vis-en-dig sy sakke
Polse word getjap nadat die payment gemaak is
Traffic is hectic oppie dansvloer
Bumper-to-bumper maneuver slaan wet ‘cos
Jy, maak ‘n move issie rule
En na ‘n paar glase sterkes val’ie hazard signs weg
While hy tango saam met Jezebel
Wie’s die genius nou?
Met ‘n kankerstok in sy bek lam Steven heel macho oppie stairs
Bymekaar met ‘n mamasita ytgevat in ‘n metallic outfit
Sy bymekaar met hom!
Nou raak’it messed up, hy lack balance
Te hard aan die sterk drank gevat
Sy mind swem in haar seduction
Ge-force in ‘n hoek wip hy toilet toe
Stamp ‘n paar dealers yt die pad yt wat drugs verkoop
Aan die wat poison soek
En storm virrie loo, kop ondersteboe
Opgefok ‘cos hy mamok toe oppie vloer!
[Verse 3]
Los die naarheid vir nou
Hy was sy gesig onne die loepende kraan
Die weerkaatsing innie spiel
Vang’ie gestalte van ‘n vivid movement
Wat vorentoe beweeg na die lig, een helfte silhouette
Hy sien scar oor’ie gesig en check:
Waar’t hy die I.D gesnipe?
Vra hom ‘n light en met die praat ‘n stem:
Smaak jy tik my gazie?
Ek hettie beste oppie mark vir jou
Naai, twenty-five al issit oek my laaste!
Kom ons vertrappit saam. Aweh!
Ek en jou brassie Brian en Des-hulle is down en wat-wat
Ons skarrel laat aande en hang in clubs…slaap is ‘n hassle
Jys sommer wakker heel naweek, so wat sê djy?
Whoa
Die aand raak al bieter check Steven en gie hom meer assie twenty-five
Yip, hys eager!
Die eerste heat sak in sy long af
Crystals pop en elke dose verdriedubbel tjaks
Tik is mosag, van ghettos tot suburbs veral onder die youngsters
Scope’ie stats snipe hoe val hulle
‘n Kamikazi concept gesaai met whakkies, globes, meth
Yt die laanie die stove tot oppie tafels vannie flêtse!
[Verse 4]
Is past one en main konyn hang by die bar
Sy handpalms is klam die glas Sambucca spat oor die counter
Paranoia laat hom stutter
Die drug sak soes ‘n balaklava om sy hart
Eyeballs is spotlights but fok daai
Asof die zombies innie club omgie
Sex, drugs, alcohol en violence doen’ie rondte
Next time kom met ‘n appetite die size van King Kong
‘Cos die sport laat jou kniekoppe squeak van uitgevriet word
Die sound knock vir Steven unconscious
Die bouncer kom af op hom, gooi sy gat buitekant na ‘n shock treatment
But net daar val hy plat
Die telescreen skud en self-destruct
Help is te laat ‘cos die man het ge-O.D…
Een virrie brasse wat oek soentoe oppad is
Wat dit doen al wiet hulle wat kan gebeur
Twee virrie tanie wat haar laaities verdedig teen’ie gevare
But die straat vat hulle een vir een
Mic Check!
Hip Hop is aan’ie rise, elke cipher step op
Die wolf staan voor jou doorstep
En die’s ‘n wide world ge-control deur wicked minds
Wies jouself terwyl die res agtervolg in silence!
Credits

About “Ballade Vannie Epigoon” by Jitsvinger

Read the complete lyrics to "Ballade Vannie Epigoon" by Jitsvinger from the album "Sketelsleutel". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, Rap, South Africa.

"Ballade Vannie Epigoon" is performed by Jitsvinger. from the album "Sketelsleutel" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ballade Vannie Epigoon", explore more songs by Jitsvinger using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Jitsvinger · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ballade Vannie Epigoon" is credited to Jitsvinger. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ballade Vannie Epigoon" appears on "Sketelsleutel".

Visit the Jitsvinger artist page at /artist/jitsvinger for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.