Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Die Weerlig Slaan Lyrics by Jo Black

Skepe

0

Die Weerlig Slaan - Jo Black
Veg ons in die oggendson
Veg hier in my hart
En dans ons voor die Koninkryk
Om die wêreld aan te vat
Jou oë sing hallelujah
Maar jou hart dra al die seer
Jou lewe is 'n wonderwerk
Waarby baie nog moet leer
Jy verstaan die oorlog binne my
Die dieptes in my duisternis
Teen wie ek baklei
Want die weerlig slaan
Maar jy ken my naam
Dis die vuur van 'n man wat opstaan
Bring die helde terug
Wees 'n helder lig vanaand
Want die weerlig slaan
Maar jy ken my naam
Dis die vuur van 'n man wat opstaan
Bring die helde terug
Wees 'n helder lig vanaand
Vra ons vir die liefde
Om ons wapens te vervang
Al my trots en al my twyfel
Sal ek aan die Kruis gaan hang
Die wind word al hoe sterker
Maar jy dink jy's in beheer
Al skeur hy deur jou seile
Sal die storm hom nie keer
Jy verstaan die oorlog binne my
Die dieptes in my duisternis
Teen wie ek baklei
Want die weerlig slaan
Maar jy ken my naam
Dis die vuur van 'n man wat opstaan
Bring die helde terug
Wees 'n helder lig vanaand
Want die weerlig slaan
Maar jy ken my naam
Dis die vuur van 'n man wat opstaan
Bring die helde terug
Wees 'n helder lig vanaand
Want die weerlig slaan
Maar jy ken my naam
Dis die vuur van 'n man wat opstaan
Bring die helde terug
Wees 'n helder lig vanaand
Want die weerlig slaan
Maar jy ken my naam
Dis die vuur van 'n man wat opstaan
Bring die helde terug
Wees 'n helder lig vanaand
Credits

About “Die Weerlig Slaan” by Jo Black

Read the complete lyrics to "Die Weerlig Slaan" by Jo Black from the album "Skepe". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Rock.

"Die Weerlig Slaan" is performed by Jo Black. from the album "Skepe" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Die Weerlig Slaan", explore more songs by Jo Black using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Jo Black · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Die Weerlig Slaan" is credited to Jo Black. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Die Weerlig Slaan" appears on "Skepe".

Visit the Jo Black artist page at /artist/jo-black for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.