Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Suiderkruis Lyrics by Jo Black

Skepe

0

Suiderkruis - Jo Black
Waar bloed nie loop nie
Sal dit kruip
Wat die hart van vol is
Loop daar uit
Sal jy langs my staan
As my skip inkom
Deur die kamers van my hart
In die rigting van die Suiderkruis
Oor die golwe van my oseaan
As my skip inkom
Op die naat van die Suiderkruis
Sal my hart se rigtingstuk
Na jou toe wys
Sal ons dans op die ritmes
Al word ons grys
Want as dit by jou kom
Gee ek alles prys
Op die naat van die Suiderkruis
Sal my hart se rigtingstuk
Na jou toe wys
Sal ons dans op die ritmes
Al word ons grys
Want as dit by jou kom
Gee ek alles prys
Volg net die Suiderkruis
Ons harte klop vir mekaar
As jy my soek is ek daar
Sal die rots nog staan
As my skip inkom
Deur die draaie op ons pad
Met ons hande saamgevat
Sal ons die lig in die donker wees
As my skip inkom
Op die naat van die Suiderkruis
Sal my hart se rigtingstuk
Na jou toe wys
Sal ons dans op die ritmes
Al word ons grys
Want as dit by jou kom
Gee ek alles prys
Op die naat van die Suiderkruis
Sal my hart se rigtingstuk
Na jou toe wys
Sal ons dans op die ritmes
Al word ons grys
Want as dit by jou kom
Gee ek alles prys
Volg net die Suiderkruis
Waar bloed nie loop nie
Sal dit kruip
Wat die hart van vol is
Loop daar uit
Sal jy langs my staan
As my skip inkom
Op die naat van die Suiderkruis
Sal my hart se rigtingstuk
Na jou toe wys
Sal ons dans op die ritmes
Al word ons grys
Want as dit by jou kom
Gee ek alles prys
Op die naat van die Suiderkruis
Sal my hart se rigtingstuk
Na jou toe wys
Sal ons dans op die ritmes
Al word ons grys
Want as dit by jou kom
Gee ek alles prys
Volg net die Suiderkruis
Credits

About “Suiderkruis” by Jo Black

Read the complete lyrics to "Suiderkruis" by Jo Black from the album "Skepe". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Rock.

"Suiderkruis" is performed by Jo Black. from the album "Skepe" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Suiderkruis", explore more songs by Jo Black using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Jo Black · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Suiderkruis" is credited to Jo Black. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Suiderkruis" appears on "Skepe".

Visit the Jo Black artist page at /artist/jo-black for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.