Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Vrede Vind Lyrics by Jo Black

Skepe

0

Trap diep spore my kind
Jy sal eendag êrens jou rus weer vind
Onder ‘n vye boom langs ‘n water stroom in jou drome
Al moet ek jou groet, dit bly ‘n bittersoet goodbye
Onthou net wat ek jou geleer het
Wat jy saai sal jy maai
Want daars nie fout nie of ons het hom
En ons is taaier as die res van die mensdom
Dit maak nie saak hoe hard jy val nie
Jy moet weet jys nie uit glas gemaak nie
En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg
Jy is gebore om te lewe, jys gebore om te veg
Wees ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind
Vergeet van aardse dinge dan sal jy vrede vind
Dis waar jy vrede vind
Hou jou kop hoog, met die rug teen die wind, sal jy jouself weer vind
Op die die horizon sal jou son opkom in die more
Hou net moet tussen die suur en soet gebeur die lewe
En weet net elke man dra ‘n kruis steek jou hand nah om uit
Want daars nie fout nie of ons het hom
En ons is taaier as die res van die mensdom
Dit maak nie saak hoe hard jy val nie
Jy moet weet jys nie uit glas gemaak nie
En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg
Jy is gebore om te lewe, jys gebore om te veg
Wees ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind
Vergeet van aardse dinge dan sal jy vrede vind
Dis waar jy vrede vind
As ek die helfde van die man is wat jy was
Sou ek tevrede wees met wie ek is vandag
Daar was nie fout nie of jy het hom
Want jy was taaier as die res van die mensdom
Dit maak nie saak hoe hard jy val nie
Jyt geweet jys nie uit glas gemaak nie
En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg
Jy was gebore om te lewe, jys gebore om te veg
Was ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind
Jy’t vergeet van aardse dinge nou het jy rus vind
Dis waar jy vrede vind
Credits

About “Vrede Vind” by Jo Black

Read the complete lyrics to "Vrede Vind" by Jo Black from the album "Skepe". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Rock.

"Vrede Vind" is performed by Jo Black. from the album "Skepe" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Vrede Vind", explore more songs by Jo Black using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Jo Black · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Vrede Vind" is credited to Jo Black. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Vrede Vind" appears on "Skepe".

Visit the Jo Black artist page at /artist/jo-black for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.