Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Honderdduisend Hektaar Lyrics by Joe Niemand

Vryheid

0

[Afrikaans]
Ek word wakker in die middel van die nag
Die laken gly van my koue voete af
Die kamer bly agter, die aarde laat my gaan
Soos ek spoorloos verdwyn en deur die dak uitgaan
Daar onder is geluide
Ek hoor hoe breek n deur
‘n Flits deur die venster
‘n Gehardloop en geskree
Maar ek styg net saggies
Ek styg soos n droom
Vee die wolke uit my oe uit
Soos die nag ontsoom
Hou vas my hand
Vanaand sien jy jou regte huis
N Honderdduisend hektaar se plaas in die son
Die damme le soos plasse op die horison
Jou mense is veilig, al jou kinders by die huis
Die lande le groen, kom laat ek jou gaan wys
Hoe lyk n honderdduisend hektaar se plaas in die son
Ek word wakker in dieselfde middernag
Ek trek dieselfde laken van my koue voete af
Ek wonder oor my droom, ek wonder wat dit was
Soos ek die kluis oopmaak en in die donker wag
En net soos in my droom
Breek daar iemand deur die deur
Ek sien wye wit oe
Af teen die loop van my geweer
Maar ek praat net saggies
Ek praat oor my droom
Oor dit wat ek gesien het
Dit wat wag daar bo
Hou vas my hand
Vanaand sien jy jou regte huis
N Honderdduisend hektaar se plaas in die son
Die damme le soos plasse op die horison
Jou mense is veilig, al jou kinders by die huis
Die lande le groen, kom laat ek jou gaan wys
Hoe lyk n honderdduisend hektaar se plaas in die son
Die damme le soos plasse op die horison
Jou mense is veilig, al jou kinders by die huis
Die lande lê groen, kom laat ek jou gaan wys
Wraak en haat behoort aan U
Nie in my feilbare hande nie
Ek is vreesloos hier solank’s U so sê
Tot U my wegroep en ons saam in groen lande lê
Op my honderdduisend hektaar se plaas in die son
Die damme le soos plasse op die horison
Jou mense is veilig, al jou kinders by die huis
Die lande le groen, kom laat ek jou gaan wys
Hoe lyk n honderdduisend hektaar se plaas in die son
Die damme le soos plasse op die horison
Jou mense is veilig, al jou kinders by die huis
Die lande lê groen, kom laat ek jou gaan wys
Hoe lyk ‘n honderdduisend hektaar se plaas in die son

About “Honderdduisend Hektaar” by Joe Niemand

Read the complete lyrics to "Honderdduisend Hektaar" by Joe Niemand from the album "Vryheid". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Country.

"Honderdduisend Hektaar" is performed by Joe Niemand. from the album "Vryheid" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Honderdduisend Hektaar", explore more songs by Joe Niemand using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Joe Niemand · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Honderdduisend Hektaar" is credited to Joe Niemand. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Honderdduisend Hektaar" appears on "Vryheid".

Visit the Joe Niemand artist page at /artist/joe-niemand for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.