Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke Lyrics by Juanita du Plessis

Dis Waar Ek Wil Wees

2002

* BLOU BUL
Die blou bul eet nie van die vloer af nie
Die blou bul weet nie van verloor af nie
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie Vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die sharks en die leeus en die hele blerrie spul
Die blou bul tjank by sy pa hulle nie
Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie
Die blou bul tjank nie by die pale nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie Vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die sharks en die leeus en die hele blerrie spul
* MET JOU IN MY LEWE
Met jou in my lewe kan ek soveel vermag
Dis die aand van die oujaar dat ek toe geweet het
Ek vir jou sal wag
Met jou in my lewe behoort die wereld aan my
Die toekoms is ons s'n weg is die verlede
Jy sal altyd hier bly
Het jy dit dan nooit geweet nie
Hoe ek oor jou voel
Ek wou dit nooit aan jou wys nie
Jy was altyd so koel
Maar vanaand toe ek jou in die deur sien
Was daar iets weerloos in jou
Dis toe dat ek weet ek wil jou altyd, altyd hier hou
Met jou in my lewe kan ek soveel vermag
Dis die aand van die oujaar dat ek toe geweet het
Ek vir jou sal wag
Met jou in my lewe behoort die wereld aan my
Die toekoms is ons s'n weg is die verlede
Jy sal altyd hier bly
* NEEM MY OP VLERKE
Jy sien die wereld deur kinders se oë
Hoef nie aan ander se twyfels te glo
Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan
Jy is die laggende boog wat bly swewe
Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe
Op trappe van lig loop jy sag
Jou asem 'n wolk
Stil soos die nag
Neem my op vlerke engel ek wil soos jy
Op duisend reenboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel laat my verstaan
Om deur die wereld met jou boodskap te gaan

About “Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke” by Juanita du Plessis

Read the complete lyrics to "Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke" by Juanita du Plessis from the album "Dis Waar Ek Wil Wees" in 2002. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke" is performed by Juanita du Plessis. from the album "Dis Waar Ek Wil Wees" in 2002 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke", explore more songs by Juanita du Plessis using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Juanita du Plessis · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke" is credited to Juanita du Plessis. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke" appears on "Dis Waar Ek Wil Wees" in 2002.

Visit the Juanita du Plessis artist page at /artist/juanita-du-plessis for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.