Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Wals Van Die Seer Lyrics by Patricia Lewis

Ek Is Lief Vir Jou

1997

Ek sien jou saans op die dansbaan
Soms lyk jy eensaam en soms as jy glimlag dan sien ek 'n traan
Weet jy soms loop gedagtes die ou kronkel pad
Oor die vlaktes en berge is waar dit my vat
Maar die wals van herinnering is die wals van die lewe
Dit troos weer die hart en bring ou drome weer terug
Ek onthou nog jou woorde die mooiste akoorde
Vanaand dans ons weer die wals van die seer
Onthou jy hoe't ons twee gedroom langs die water
Die wilgers se takke was klein tyd ons huis
Maar nou is ons groot ja en als het verander
Ons dans nou die wals van onthou
Maar die wals van herinnering is die wals van die lewe
Dit troos weer die hart en bring ou drome weer terug
Ek onthou nog jou woorde die mooiste akoorde
Vanaand dans ons weer die wals van die seer
En dis 1 2 3, 1 2 3
Laat ons nooit terug kyk nie
Hou my styf vas as ons sweef oor die vloer
1 2 3, 1 2 3
Moenie ooit weggaan nie
Ek weet nou verseker ek het jou lief
Maar die wals van herinnering is die wals van die lewe
Dit troos weer die hart en bring ou drome weer terug
Ek onthou nog jou woorde die mooiste akoorde
Vanaand dans ons weer die wals van die seer

About “Wals Van Die Seer” by Patricia Lewis

Read the complete lyrics to "Wals Van Die Seer" by Patricia Lewis from the album "Ek Is Lief Vir Jou" in 1997. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Wals Van Die Seer" is performed by Patricia Lewis. from the album "Ek Is Lief Vir Jou" in 1997 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Wals Van Die Seer", explore more songs by Patricia Lewis using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Patricia Lewis · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Wals Van Die Seer" is credited to Patricia Lewis. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Wals Van Die Seer" appears on "Ek Is Lief Vir Jou" in 1997.

Visit the Patricia Lewis artist page at /artist/patricia-lewis for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.