Lyrks
Lyrks
Cover Art

Deur Druk Lyrics by Karen Zoid

2020

[Koor: Karen Zoid]
Ek gaan deur dit druk
Maaki saak hoe seer dit is
Verstaan dis hoe die lewe is
Ek gaan my way, jy jou way
Al hoe verkeerd dit is
Stel ek myself gerus in dit
Solank jy net tevrede is
Voorspoed met als jy bly altyd my bra

[Vers 1: Early B]
Dies maklik die seerste en die realste track wat ek ooit gespit het
Om ernstig te wees dis ‘n track wat ek nooit wou druk het
Van erens in my bors het daar iets hie binne geruk toe ek gehoor het jy wou split dit en nooit wee saam wou spit het
Dis die lewe die, niemand het ons gesê dit gaan maklik weesi
Thanks vir al daai talks toe MC van ons af weg breek bri
Onthou dit nog soos gister
Ek weeti hoe kan dit nie by jou kleef nie
Jy was die een wat gesê het al beteken dit jou lewe jy gaan dit deur stick
So once more [?]
I’m heart sore thought we have it how could you back up and line
Like that bra you told me that you had my back bra
Was dit manet vir die tracks bra
Nous ek alleen op ‘n track jinne thanks bra
‘n boetie is ‘n boetie ‘n boetie stays ‘n boetie
But ‘n boetie don’t let boeties stand alone
Maar ‘n boetie bly ‘n boetie dies vir een en elke boetie
Boeties change...
I just thought I’d let you know

[Koor: Karen Zoid]
Dat ek gaan deur dit druk
Maaki saak hoe seer dit is
Verstaan dis hoe die lewe is
Ek gaan my way, jy jou way
Al hoe verkeerd dit is
Solank jy net tevrede is
Stel ek myself gerus in dit
Voorspoed met als jy bly altyd my bra

[Vers 2: Early B]
En dies dieper as ‘n number
Dieper het ek gekrap om die gevoel te haal wuh
Verby die trane, slaap lose nagte
My dankie gebedens draai nou na klagte
Op my knieë soos Here U weet ek prys U
Ma God my Vader ek like nie die way dit change nie
U het gese dat ek gaan teespoed erens kry hie
Ma Here nee asseblief Here nie hy nie
Na my gebed het ek Bybel oop geslaan
My toppie het my gewys waar kom ware krag vandaan
Ek isi kwaad vir jou nie dit kan jy verseker is
Na ek gelees het van Jesus en Petrus
En dankie vir wat jy gese het in daai brief
Erens in jou hart moet jy weet iemand het jou lief
So gaan voort alles van die beste hoop jy strewe bratjie
By the way ek wou nog nooit jou lewe vat my gazi
Op ons numbers het ek nooit na jou gepunch nie gazi
Jys inner circle Agemi jy ken die situasie
My boetie ek en jy gaan lank terug
Ma ek gaan aanstap dan loop ek met ‘n mes in my rug

[Koor: Karen Zoid]
Ek gaan deur dit druk
Maaki saak hoe seer dit is
Verstaan dis hoe die lewe is
Ek gaan my way, jy jou way
Al hoe verkeerd dit is
Solank jy net tevrede is
Stel ek myself gerus in dit
Voorspoed met als jy bly altyd my bra


[Vers 3: Early B]
Die eerste number wat ek lank gevat het om kla te maak
Omdat ek gecheck het ek jy sal die hele bou af blaas
En as jy nie rap nie is cool ma jinne my bra ons is lank bra’s
Ma hoekom is die bou nou common as ek en jy nou conversation maak
As ek jou vra en dans dit messed up, is effed up
Silence maak die vra vraer ok check: wat?
Ek weet die porsies vali nie nca nie
Imagine jy praat soos die met jou jare se bratjie
Ma gazi, ek gaan aan met wat ek maak hie
So wen of verloor is ek ‘n voorbeeld vir die nasie
Ek sê doen jou ding
Moenie net da staan en praat nie
Moenie op gee as mense dink dat jy dit nie gaan maak nie
Moenie gaan vir ‘n ding en agter na check jy sali kan staan nie
Baie van onse mense like praat van hy was dit, was die, of hy sou dit of hy sou die
Of hy wil dit of hy wil die
Altyd ‘n ampere dit of dai ma nooit sal jy hoor ek is dit of die
MC Early en Agemi, Earl and Agemi was ‘n groep
21 gun salute
Hai was die super troop
Ons het die ding geruk
Ons van een van die bestes
Ma ek is Early B en uh…Aangename kennis

[Koor: Karen Zoid & Early B]
Ek gaan deur dit druk
Maaki saak hoe seer dit is
Verstaan dis hoe die lewe is
Ek gaan my way, jy jou way
Al hoe verkeerd dit is
Solank jy net tevrede is
Stel ek myself gerus in dit
Voorspoed met als jy bly altyd

Ek gaan deur dit druk
Maaki saak hoe seer dit is
Verstaan dis hoe die lewe is
Ek gaan my way, jy jou way
Al hoe verkeerd dit is
Solank jy net tevrede is
Stel ek myself gerus in dit
Voorspoed met als jy bly altyd bra
Credits

About “Deur Druk” by Karen Zoid

Read the complete lyrics to "Deur Druk" by Karen Zoid in 2020. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop, South Africa, Afrikaans.

"Deur Druk" is performed by Karen Zoid. in 2020 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Deur Druk", explore more songs by Karen Zoid using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Karen Zoid · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Deur Druk" is credited to Karen Zoid. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

Album information for "Deur Druk" is not available in our database yet. You can still read the full lyrics on this page.

Visit the Karen Zoid artist page at /artist/karen-zoid for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.


Lyrks
Lyrks

Your gateway to the world of music lyrics.

Product

Features


© 2026 Lyrks. All rights reserved.