Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Al Maak Jy Wat Lyrics by Karlien van Jaarsveld

Uitklophou

0

[Vers 1]
Jy vergeet alreeds vir jare
Om my deur nog oop te maak
Jy vergeet alreeds vir maande
Om my verjaarsdag op te maak
En jy hoor my nie jy hoor my nie
Jy sê nie meer jy's lief vir my nie
[Vers 2]
Jy sien nooit meer net vir my nie
Is die moeite dalk teveel?
Jy praat nooit meer net met my nie
Is jy klaar met my verveeld?
[Voorkoor]
Want jy hoor my nie jy hoor my nie
Jy sê nie meer jy's lief vir my maar
[Koor]
Ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat
Ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
[Vers 3]
Dalk hoef ons nie te praat nie
Dalk hoef еk nie te weet
Dit wat ek niе wil hoor nie
Net jy't klaar van my vergeet
[Voorkoor]
Want jy hoor my nie jy hoor my nie
Jy sê nie meer jy's lief vir my maar
[Koor]
Ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat
Ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
[Brug]
En al hoor jy nie
En al weet jy nie
Alles van my hart nie
[Slot]
Ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat
Ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat

About “Al Maak Jy Wat” by Karlien van Jaarsveld

Read the complete lyrics to "Al Maak Jy Wat" by Karlien van Jaarsveld from the album "Uitklophou". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Al Maak Jy Wat" is performed by Karlien van Jaarsveld. from the album "Uitklophou" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Al Maak Jy Wat", explore more songs by Karlien van Jaarsveld using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Karlien van Jaarsveld · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Al Maak Jy Wat" is credited to Karlien van Jaarsveld. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Al Maak Jy Wat" appears on "Uitklophou".

Visit the Karlien van Jaarsveld artist page at /artist/karlien-van-jaarsveld for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.