Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Beste Vriende Lyrics by Laurika Rauch

Hei, mevrou Brown (dit gaan goed)

2000

Soos
Middernagstiltes
En lomerige winde
En nog baie meer
Soos
‘n Aand met helder sterre
En die soet geur van blomme
So voel ek oor jou
Maar verskoon my tog as ek droogmaak
En jy my nie mooi verstaan nie
Want met ‘n vriend soos jy
Maak dit tog regtig nie saak nie
Soos
‘n Dop met baie ys in
James Phillips in die basement
En nog baie meer
En soos
Wêreldbekerrugby
En Baywatch op die tv
So voel ek oor jou
Maar verskoon my tog as ek droogmaak
En jy my nie mooi verstaan nie
Want met ‘n vriend soos jy
Maak dit regtig nie saak nie
Soos
'n Middernagstilte
En lomerige winde
En nog baie, baie meer
En soos
‘n Aand met helder sterre
En die soet geur van blomme
So voel ek oor jou
Maar verskoon my tog as ek droogmaak
En jy my nie mooi verstaan nie
Want met ‘n vriend soos jy
Maak dit tog regtig nie saak nie
Soos
‘n Dop met baie ys in
James Phillips in die basement
En nog baie, baie meer, baie meer
Soos
Wêreldbekerrugby
My soapies op die tv
So voel ek oor jou
Maar verskoon my tog as ek droogmaak
En jy my nie mooi verstaan nie
Want met ‘n vriend soos jy
Maak dit tog regtig nie saak nie
Ons is anders maar tog dieselfde
O, ek is ek
En jy is my beter helfte
Ons was miskien een in ‘n vorige lewe
Maar nou is dit om’t ewe
Die helfte
Of dieselfde
Dit maak nie rêrig saak nie
Middernagstiltes
Maak nie rêrig saak nie
'n Aand met helder sterre
Maak nie rêrig saak nie
En nog baie, baie meer
Dit maak nie rêrig saak nie

About “Beste Vriende” by Laurika Rauch

Read the complete lyrics to "Beste Vriende" by Laurika Rauch from the album "Hei, mevrou Brown (dit gaan goed)" in 2000. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Country.

"Beste Vriende" is performed by Laurika Rauch. from the album "Hei, mevrou Brown (dit gaan goed)" in 2000 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Beste Vriende", explore more songs by Laurika Rauch using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Laurika Rauch · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Beste Vriende" is credited to Laurika Rauch. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Beste Vriende" appears on "Hei, mevrou Brown (dit gaan goed)" in 2000.

Visit the Laurika Rauch artist page at /artist/laurika-rauch for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.