Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

As Dit Verby Is Lyrics by Leah (SA)

Wonderwerk (Deluxe Weergawe)

0

[Vers 1]
Elke nou, nou en dan
Kom iemand wat jou verstaan
Hy tel jou op, hou jou vas
En dan laat hy jou weer gaan
En soos 'n mooi melodie
Wat in die geraas verdwyn
Speel jy my, speel jy ons
En jou selfsug los net pyn
[Koor]
En hoe verduidelik 'n mens wat verlore is?
Hoe begrawe jy iets wat nog lewendig is?
Dit raak stil as die liefde verby is
En nou kan jy sien hoe die trane net om jou val
Kan jy hoor hoe praat die mense 'n vreemde taal
Dit sink in as die liefde verby is
[Vers 2]
Elkе dan, dan en wan
Kry jy krag om op te staan
Jy sit jou hart op 'n rak
En hoop iemand siеn dit raak
En nes 'n lam, vasgevang
Hoop die wolwe slaap vanaand
Maar wat's die kans, as ek huil
Dat ek nie iemand wakker maak?
[Koor]
En hoe verduidelik 'n mens wat verlore is?
Hoe begrawe jy iets wat nog lewendig is?
Dit raak stil as die liefde verby is
En nou kan jy sien hoe die trane net om jou val
Kan jy hoor hoe praat die mense 'n vreemde taal
Dit sink in as die liefde verby is
[Brug]
En alles raak al minder
Soos die stilte van jou skinder as jy slaap
Dit meen en wat jy weet wat erger is
Dis as die liefde moet vergaan
[Slot]
En hoe verduidelik 'n mens wat verlore is?
Hoe begrawe jy iets wat nog lewendig is?
Dit raak stil as die liefde verby is
En nou kan jy sien hoe die trane net om jou val
Kan jy hoor hoe praat die mense 'n vreemde taal
Dit sink in as die liefde verby is
Sink eers in as die liefde verby is
Credits

About “As Dit Verby Is” by Leah (SA)

Read the complete lyrics to "As Dit Verby Is" by Leah (SA) from the album "Wonderwerk (Deluxe Weergawe)". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"As Dit Verby Is" is performed by Leah (SA). from the album "Wonderwerk (Deluxe Weergawe)" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "As Dit Verby Is", explore more songs by Leah (SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Leah (SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"As Dit Verby Is" is credited to Leah (SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"As Dit Verby Is" appears on "Wonderwerk (Deluxe Weergawe)".

Visit the Leah (SA) artist page at /artist/leah-sa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.