Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ons is hier Lyrics by MaxNormal.TV

Good Morning South Africa

2008

[Intro: Jakob]
Goeie naand dames en here, DJ Jakob Basson in die huis
En man ek wil net eers se vir al hierdie bokkies julle lyk daar spoggerig vanaand
Vir al daai blonde enetjie daar in die goue satyn rokkie, sy maak 'n man se hart sommer soos vinnag klomp
Maar voor ons begin warm word op toe die dansvloer, met ek net 'n vinnige dankie se vir almal wat gehelp het om hierdie sokkie-jol mootlik te maak
Maar nou, kom ons maak reg vir 'n warm sessie op die dansvloer, so maak daai litte los, want oh here god, vanaand, gaan die poppe dans
[Verse 1: Max and Yolandi]
Gooi
Propvol krag
Nommer een op die mikrofoon met die mag
Daf nag
Demoon jag
Van jou aandag
Binnekant har buitekant sag
Gevaar
Pas op vir die zombies
Wakker, werk, telivisie, slaap
Wakker, werk, altyd 'n bietjie vaak
Naweek, mall, miskien 'n bitjie jol
Dink buite die boks, rusteloos
En plaas van breindood
Boos is 'n doos
Op die [?] vanaand 'n moerse gemors
Steve Hofmeyr kou Zuma se wors
Vok die groot baas van die plaas
Haas das die nuuskas aan die raas
Max Normal is terug soos 'n blast from the past
My nuwe manskrag se yo wat's aan die gang
[Hook]
Elke man het 'n kragspan nodig
Dapper, wakker en teenwoordig
Ons is hier
Ons is hier
Ons is hier
Ons is hier
Ons is hier
MaxNormal.TV
[Verse 2]
On-voor-spelbaar
No teeth just gum
Oy vey, numb thumb my bum face in the sun
Go home having tollie trekking trollie trekkers
Snollie, pis, bier, kots, shit, kak, fucking lekker
Not
Ons slaap vars, kraakvars
Pick die reels vind die real deals raak skaars
En die TV laat waai kwaai met die kragdrag
Ma se, "Liewe magtig, jy lyk pragtig! "
Kyk, daar's 'n dassie op die koppie
Chomp 'n tjoppie
Skop 'n doppie
Klap 'n koppie koffie
[?], julle klompie bokkies in die sokkie
Kwaai bokkies sonder onder rokkies
Bons-bons, dis jou verjaarsdag
Kom ons party soos jou verjaarsdag
Bons-bons, pomp jul lywe
Reg deur die nag soos 'n stywe raver
[Hook]
[Bridge]
Man, ons het nou-nou daai bedankings so 'n bietjie afgerammel
So ek wil net terugkom en hierdie takie deeglik afhandel, uhm
Tannie Willemien, baie dankie vir al die lekker kaas en tamatie toebroodjies, en al die lekker vingeretetjies wat tannie so pragtig voorbrei het, hulle se mos altyd: die pad na 'n man se hart is deur sy maag
Dankie tannie Willemien
En natuurlik Oom Hennie, die disko-bal wat oom vir ons gehuur het, dis regtig mooi en dit skep so lekker atmosfeer
En laaste, wil ons net vir Oom Reynhard se, dankie vir al die drank man, wat sou ons nou gedoen het sonder Oom Reynhard
En Oom Hynre ek wil ook sommer ner go vir Pieter vra om assablief die bier uit te los, los vir ons manne so een of twee oor man
(Fok jou Pieter!)
[Verse 3]
Wind in my hare
Bloed in my are
Vlieg deur die lug met elektroniese strale
Internet, radio, televisie
Weer op 'n missie
Geen kompetisie
Ons raak fisies
Praat briesies
Breek tee siggies
Lig, wip, sit glimlag op klein gesiggies
Derde oog, oop gaan voor
MaxNormal.TV is die fokken antwoord
Yolandi Visser met die glad styl wat gly
Jakob Basson waar die vok is jy
Justin de Nobrega met die beats wat pomp
MaxNormal.TV met die speech wat stom
Kom ons bons dis jou verjaarsdag
Kom ons party soos jou verjaarsdag
Bons-bons reg deur die nag toe die more
Leen jou oore
Nou's jy weer gebore
[Hook]

About “Ons is hier” by MaxNormal.TV

Read the complete lyrics to "Ons is hier" by MaxNormal.TV from the album "Good Morning South Africa" in 2008. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Rap.

"Ons is hier" is performed by MaxNormal.TV. from the album "Good Morning South Africa" in 2008 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ons is hier", explore more songs by MaxNormal.TV using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for MaxNormal.TV · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ons is hier" is credited to MaxNormal.TV. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ons is hier" appears on "Good Morning South Africa" in 2008.

Visit the MaxNormal.TV artist page at /artist/maxnormaltv for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.