Lyrks
Lyrks
Sign In
Cover Art

Ignorance Lyrics by Mr. Devious

0

[Verse 1]
Ek stiek uit soes 'n cameleon
Ek is nou hier langs jou dan’s ek sommer binne in jou TV in
'n verkleuremannetjie in vekeere company
Ek change colours soes groen, bruin en blou
Ek is alles waarvan jy hou
Ek is die downfall van 'n Bruinou
Innie township’s ek 'n myn ou
Ek is daai ding wattie working class annie werk hou
Ek is die rede hoekom predikante kerk hou
Ek is trouble
En ek likes om te sien hoe onskuldige mense struggle
Ek is die cause van die violence en hoekom dit aanhou
Ek is die rede hoekom prostitutes an mans klou
Ek is die rede hoekom brasse jou sal rop en skop sonder ophou
Te veel van my dan begin ek vir jou control
Assie nood druk, stiek ek naald soes 'n spelt
Ek is die rede vir daai bra se demise op daai veld
As 'n laaitie het jou tanie jou hard geslat mettie belt
Deur my cause ek is geld

Nou net as jy check jy't my uitgefigure, sê ek haaties
Ek change in daai ding wat jy invat by parties
Ek is daai ding wat 'n vibe bring
Lat jou verbeel jy kan kwaai sing
I can even make you cry vrind
Of engels praat en lat afbriek
Ek is die rede hoekom jy daai bra will hard stiek
Ek is die rede hoekom jy Sondag oggene laat tiep
Ek is die rede hoekom jy die laws wil 'n kaart skiet
But dit baatie, met daai asem sal jy ittie maakie
Met my in jou system is jy totally reckless
Ek is 'n elkie se supper , lunch en breakfast
As jy jou motjie klap, sal jy miskien vir my blame
Ek lat die pyn verdwyn, want ek is wyn

Ek’s ’n tool van oppression
In die form van 'n chemical warfare experiment
Ek is Wouter Basson se blerrie kind
Ek lat jou omkap as ek jou mond vat
Jy kwyl jou sopnat as jy die grondvat
Ek is ’n metikaloon ek dra die ghetto se kroon
Ek is 'n gangster se droem, hulle meng my met boem
Ek's 'n button
But I can change into ’n fluit
Ek is 'n "hallo dingis hoe lyk jy vi my?"
"Sy's nie mog 'n mensie, sy's net 'n myt"
Ek is die rede hoekom jy haar wil gryp
Innie ronde rik en rape
Ek is geld, wyn, buttons en rape...fotsa my fingerprints
Ek is IGNORANCE

[Chorus]
Ek maak jou dom, ek maak jou dwaas
Ek maak lat jy alles mis kyk, terwyl ek vir jou glas
Ek maak jou dom, ek maak jou dwaas
Ek maak lat jy alles mis kyk, dan maak ek vi jou has

[Verse 2]
Ek is wat maak lat jy dai sign op die sigarette pakkie miskyk
Ek is die cause van divorce cases en die teenage birth rate
Ek is 'n township baby se worst fate
Ek stiek sommer by die skool uit
Ek lyk it wanner conscious brasse hulle bekke hou
En ek lyk it as die industry rappers flous
As jy by 'n jol is, wie's op die uitkyk want ek is close
En ek hate die phony jongens wat met peace sweaters pose
The fact is most of you, probaly are exposed to me already
Van politicians in parliament tot mense wat jy nie sal expect nie
Moenie nog checkie
Ek is soes 'n laaitie wat swaar kry, wat aanhou vir 700 rand tekkies
En ek hounie eers van rap nie
En ek hate reasonings en enige form of innocence
En enige positive influence
Ken jy vir my, raak wys, ek is IGNORANCE

[Chorus]
Ek maak jou dom, ek maak jou dwaas
Ek maak lat jy alles mis kyk, terwyl ek vir jou glas
Ek maak jou dom, ek maak jou dwaas
Ek maak lat jy alles mis kyk, dan maak ek vi jou has

About “Ignorance” by Mr. Devious

Read the complete lyrics to "Ignorance" by Mr. Devious. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Rap.

"Ignorance" is performed by Mr. Devious. This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ignorance", explore more songs by Mr. Devious using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Mr. Devious · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ignorance" is credited to Mr. Devious. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

Album information for "Ignorance" is not available in our database yet. You can still read the full lyrics on this page.

Visit the Mr. Devious artist page at /artist/mr-devious for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.


Lyrks
Lyrks

Your gateway to the world of music lyrics.

Product

Features


© 2026 Lyrks. All rights reserved.