Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Jy’s Die Een Lyrics by Patricia Lewis

Jy’s Die Een

1999

Jy was daar ek het jou sien staan
En dit was toe die einde die begin van al ons drome saam
Jy kyk na my en toe gou weer weg
En my hart kon weer lewe want ek het geweet dis reg
Jy's die een
Jy's die een in my lewe
En vir altyd bly jy die een vir my
Jy's die een
Jy's my doel en my rede jy's my lewe
Jy is die een
Jy's die een
Jy is waarvoor ek lewe
Ja vir altyd bly jy die een vir my
Jy's die een
Jy's die doel en die rede jy's my lewe
Jy is die een
Vat my hand en streel dit sag
Jou vrede omring my en ek voel die liefde in my hart
Ja ek weet dis wat ek wil hê
Vir die res van my lewe net vir jou wil ek liefhê
Jy's die een
Jy's die een in my lewe
En vir altyd bly jy die een vir my
Jy's die een
Jy's my doel en my rede jy's my lewe
Jy is die een
Jy's die een
Jy is waarvoor ek lewe
Ja vir altyd bly jy die een vir my
Jy's die een
Jy's die doel en die rede jy's my lewe
Jy is die een

About “Jy’s Die Een” by Patricia Lewis

Read the complete lyrics to "Jy’s Die Een" by Patricia Lewis from the album "Jy’s Die Een" in 1999. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Jy’s Die Een" is performed by Patricia Lewis. from the album "Jy’s Die Een" in 1999 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Jy’s Die Een", explore more songs by Patricia Lewis using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Patricia Lewis · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Jy’s Die Een" is credited to Patricia Lewis. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Jy’s Die Een" appears on "Jy’s Die Een" in 1999.

Visit the Patricia Lewis artist page at /artist/patricia-lewis for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.