Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Bosveldterapie Lyrics by Riaan Benadé

Die Lot

0

Sy's moeilik maar sy's mooi
Wil nie nou al tou in gooi nie
Ek wens sy wil verstaan hoe ek dit voel
Toe boek ek vir ons slaapplek
De moer en gone in waar ek
Mooi vir haar kon wys wat ek bedoel
Minder moeilik en toe mooier
Die rooiwyn raak net rooier
Die stof is erg maar sy begin dit voel
Die litte raak net losser
Haar hare raak net bosser
Sy sê toe sy verstaan wat ek bеdoel
Gooi my 'n varsie, bok
Ons gaan nie stop niе
As jou lyfie hop
Soos 'n toktokkie
En daai ritme swaai
Jou uit die stad se lawaai
Want die vuur brand en die jakkals tjank
En jy weet nie hoeko's jy happy nie
Dis bosveldterapie-pie-pie
Jippie, vat nog 'n slukkie
Jippie-pie-pie-Jippie
Dis bosveldterapie
Ek toor haar met 'n paptert
'N oepsie en 'n skaapstert
Mampoertjie om te streel by die keel
Sy wikkel en sy weeg en
Sy knie nog aan die deeg en
Sy weet nie ons is besig om te steel
Minder moeilik en nog mooier
Haar wange raak net rooier
Kyk die vlamme toe sy sit in haar stoel
Vat 'n slukkie van haar rooiwyn
Haar worries al verdwyn
En sy sê toe sy verstaan wat ek bedoel
Gooi my 'n varsie, bok
Ons gaan nie stop nie
As jou lyfie hop
Soos 'n toktokkie
En daai ritme swaai
Jou uit die stad se lawaai
Want die vuur brand en die jakkals tjank
En die glase klink, en die sterre blink
Jy weet nie hoeko's jy happy nie
Dis bosveldterapie-pie-pie
Jippie, vat nog 'n slukkie
Jippie-pie-pie-Jippie
Dis bosveldterapie
Jippie-pie-pie-Jippie, vat nog 'n slukkie
Dis bosveldterapie
Braaibroodjie
Knypkoekie
Slaapjippie
Alles op die trippie
Gooi my 'n varsie, bok
Ons gaan nie stop nie
As jou lyfie hop
Soos 'n toktokkie
En daai ritme swaai
Jou uit die stad se lawaai
Want die vuur brand en die jakkals tjank
En die glase klink, en die sterre blink
En die naguil whoo, en ons sien 'n kudu
En jy weet nie hoeko's jy happy nie
En die groen gras groei daarom
Jippie-pie-pie-Jippie, vat nog 'n slukkie
Jippie-pie-pie-Jippie
Dis bosveldterapie
Jippie-pie-pie-Jippie, vat nog 'n slukkie
Jippie-pie-pie-Jippie
Dis bosveldterapie

About “Bosveldterapie” by Riaan Benadé

Read the complete lyrics to "Bosveldterapie" by Riaan Benadé from the album "Die Lot". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Country.

"Bosveldterapie" is performed by Riaan Benadé. from the album "Die Lot" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Bosveldterapie", explore more songs by Riaan Benadé using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Riaan Benadé · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Bosveldterapie" is credited to Riaan Benadé. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Bosveldterapie" appears on "Die Lot".

Visit the Riaan Benadé artist page at /artist/riaan-benade for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.