Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Dik En Dun Lyrics by Riana Nel

Die Regte Tyd

2014

Jy wat die deure so toe klap elke keer as jy weg stap
Jy weet jy maak nie reg
En ek ek kan somtyds so stil raak as die dinge te veel raak
Ek weet ek maak nie reg
Maar ons verloor mekaar elke keer net voor jy weg stap
So dink bitter mooi voor jy praat
Kry my daar waar ons deur die dik en die dun by mekaar kom
En my hart weer 'n pad na jou hart deur die trane vind
Wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vat
En jou hart weer 'n pad na my hart deur die jare vind
Waar die liеfde weer begin deur diе dik en dun
Jy wat al my swakhede miskyk en my met niemand vergelyk
Ja dit maak alles reg
En ek ek kan somtyds so twyfel gelukkig het ons die Bybel
En dit maak alles reg
Want ons verstaan mekaar want ons weet nou om te luister
Jy's bitter mooi as jy kwaad is
Kry my daar waar ons deur die dik en die dun by mekaar kom
En my hart weer 'n pad na jou hart deur die trane vind
Wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vat
En my hart weer 'n pad na jou hart deur die jare vind
Waar die liefde weer begin deur die dik en dun
Haal diep asem al maak dit nou nie sin
Haal diep asem vat my terug na die begin
Kry my daar waar ons deur die dik en die dun by mekaar kom
En my hart weer 'n pad na jou hart deur die trane vind
Wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vat
En my hart weer 'n pad na jou hart deur die jare vind
Waar die liefde weer begin deur die dik en dun
Credits

About “Dik En Dun” by Riana Nel

Read the complete lyrics to "Dik En Dun" by Riana Nel from the album "Die Regte Tyd" in 2014. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Dik En Dun" is performed by Riana Nel. from the album "Die Regte Tyd" in 2014 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Dik En Dun", explore more songs by Riana Nel using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Riana Nel · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Dik En Dun" is credited to Riana Nel. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Dik En Dun" appears on "Die Regte Tyd" in 2014.

Visit the Riana Nel artist page at /artist/riana-nel for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.