Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Khaki Lyrics by Ricus Nel

2023

[Lirieke van "Khaki"]
[Verse 1]
Dis vrydag aand en ek's verveeld, ons lê al in die kooi
Al my pelle het gaan jag en ek was ook genooi
My keel raak droog ek loer vir ma, sy sê maak toe jou oog
Maar hoe de-hel moet ek dan slaap
As my 308 en pyl-en-boog die heeltyd by my spook
[Chorus]
Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons sosatie
As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benadé
Dan dans jy in jou mienie rok en ek in my khaki
[Verse 2]
My vrou raak mooi, sy's 'n lekkеr nooi, ek't eintlik al vergeet
Dat sy vuur kan maak еn 'n dop kan gooi, sy's oulik man jy weet
Ek kyk vir haar, sy kyk vir my, ek jaag haar om die erf
Maar hoe de-hel moet ek haar vang
As sy 'n waewiel maak en my stoom op raak
En die liefde in my kook
[Chorus]
Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons sosatie
As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benadé
Dan dans jy in jou mienie rok en ek in my khaki
[Bridge]
Ons moet dit weer doen, ek sal jou weer soen
Net ek en jy kyk die aanslae verby
Ons moet dit weer doen, ek sal jou weer soen...
[Interlude]
Mamma, is die pap al reg
Ek's besig om gaar te word voor die vleis
[Chorus]
Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons sosatie
As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benadé
Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons sosatie
As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benadé
Dan dans jy in jou mienie rok en ek in my khaki
[Outro]
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benadé
Dan dans jy in jou mienie rok en ek in my khaki
Oo dan luister ons vir Bok van Blerk in Riaan Benadé
Sit nou weer die ligte af maar gaan ons nie slaap nie
Credits

About “Khaki” by Ricus Nel

Read the complete lyrics to "Khaki" by Ricus Nel in 2023. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Pop.

"Khaki" is performed by Ricus Nel. in 2023 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Khaki", explore more songs by Ricus Nel using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Ricus Nel · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Khaki" is credited to Ricus Nel. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

Album information for "Khaki" is not available in our database yet. You can still read the full lyrics on this page.

Visit the Ricus Nel artist page at /artist/ricus-nel for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.