Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Liefde Is Liefde Lyrics by Ruan Josh

Eggo (Deluxe)

2018

Jou hande teen my ek voel jou asem
My hart se ruite is toegewasem
Ek hoort net hier
Ooh dis liefde die
My hart klop vinnig hy volg jou spore
Hy hoor als deur die selfde ore
Wat kan ek doen
Want liefde is liefde
En liefde kies my hart vir jou
Ek weet dat ek jou vas wil hou
Want liefde is liefde
Jou lewe is lewe
Ons lewens paaie het gekruis
Die waarheid weer vir my gewys
Want liefde is liefde
Jou woorde in my het niks meer nodig
Jou glimlag flikker soos helder kerslig
Met jou by my
Mmm vlieg als verby
My hart klop vinnig
Hy volg jou spore
Hy hoor als deur die selfde ore
Wat kan ek doen
Want liefde is liefde
En liefde kies my hart vir jou
Ek weet dat ek jou vas wil hou
Want liefde is liefde
Jou lewe is lewe
Ons lewens paaie het gekruis
Die waarheid weer vir my gewys
Want liefde is liefde
Liefde is liefde
En niks kan dit verander nie
Liefde is ewig
En ewig bly my hart net hier
Want liefde is liefde
En liefde kies my hart vir jou
Ek weet dat ek jou vas wil hou
Jou lewe is lewe
Ons lewens paaie het gekruis
Die waarheid weer vir my gewys
Want liefde is liefde
Ons lewens paaie het gekruis
Die waarheid weer vir my gewys
Want liefde is liefde
Credits

About “Liefde Is Liefde” by Ruan Josh

Read the complete lyrics to "Liefde Is Liefde" by Ruan Josh from the album "Eggo (Deluxe)" in 2018. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Liefde Is Liefde" is performed by Ruan Josh. from the album "Eggo (Deluxe)" in 2018 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Liefde Is Liefde", explore more songs by Ruan Josh using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Ruan Josh · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Liefde Is Liefde" is credited to Ruan Josh. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Liefde Is Liefde" appears on "Eggo (Deluxe)" in 2018.

Visit the Ruan Josh artist page at /artist/ruan-josh for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.