Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Die Mite Lyrics by Ruhan du Toit

Monumentaal

2020

Jy’t gedroom van ‘n mite van ‘n man en vrou
Was gevul met antiekeskrif en klip gebou
Daar was vuur in die lug hy het haar toegevou in sy arms
Jy’t geleer uit die mite hoe ons saam moet staan
Deur die vloed van riviere en die donkermaan
Hoe ons storie net langer as die Nyl bestaan en dat ons hiërogliewe net nie kan vergaan
Vir jou
Vir jou
Vir jou sal ek beskerm as daar brande is
En man alleen baklei teen onse rus
Vir jou
Vir jou
Vir jou sal ek ‘n tempel bou uit sand en steen
Papiersrolle vol van ons alleen sal ek skryf
In die mite van jou en my
In die mite van jou en my
Jy’t gewaak met die wete dat jy wel bestaan
Geweet dat ek moet soek waar ek nog nooit het wyl
My spore nog nooit wil merke in die sand gemaak het
In ‘n skip sal ek vaar daar waar die waters stroom
Op soek na ‘n mite en om waar laat kom
Genoeg ammunisie vir my hart bekom deur verkeerde besluite maar ek draai my om
Vir jou
Vir jou
Vir jou sal ek beskerm as daar brande is
En man alleen baklei teen onse rus
Vir jou
Vir jou
Vir jou sal ek ‘n tempel bou uit sand en steen
Papiersrolle vol van ons alleen sal ek skryf
In die mite van jou en my
In die mite van jou en my
Jy’t gedroom van ‘n mite van ‘n man en vrou
Was gevul met antiekeskrif en klip gebou
Daar was vuur in die lug hy het haar toegevou in sy arms
Vir jou
Vir jou
Vir jou sal ek beskerm as daar brande is
En man alleen baklei teen onse rus
Vir jou
Vir jou
Vir jou sal ek ‘n tempel bou uit sand en steen
Papiersrolle vol van ons alleen sal ek skryf
In die mite van jou en my
In die mite van jou en my

About “Die Mite” by Ruhan du Toit

Read the complete lyrics to "Die Mite" by Ruhan du Toit from the album "Monumentaal" in 2020. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Die Mite" is performed by Ruhan du Toit. from the album "Monumentaal" in 2020 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Die Mite", explore more songs by Ruhan du Toit using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Ruhan du Toit · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Die Mite" is credited to Ruhan du Toit. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Die Mite" appears on "Monumentaal" in 2020.

Visit the Ruhan du Toit artist page at /artist/ruhan-du-toit for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.