Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie Lyrics by Shine 4

So Elektries

2007

Ek lewe in die oomblik
Maar ek kry net nie genoeg nie
Ietsie krap nogsteeds aan my maar dit gaan verby
Ek verwag teveel van jou
Ek weet dis onregverdig
Met jou is ek soveel meer kan ons weer probeer
Ek bewe ek lewe want als is vergewe
Ek soek dit net nog een keer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink wat my siel laat vеrdrink
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net niе genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Die tyd gaan te gou verby as jy by my is
Van gister het ek klaar vergeet dit kan jy maar weet
Ek soek na ons paradys wat net jy my kan wys
Jy raak alles binne my ja dit maak my bly
Ek bewe ek lewe want als is vergewe
Ek soek dit net nog een keer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink wat my siel laat verdrink
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Met jou arms om my sien ek die toekoms
Die maan kan opkom en langs ons lê
Niks sal ons kan versteur nie
Kan dit aangaan ja vir altyd aangaan
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink wat my siel laat verdrink
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink wat my siel laat verdrink
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net nie genoeg nie
Credits

About “Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie” by Shine 4

Read the complete lyrics to "Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie" by Shine 4 from the album "So Elektries" in 2007. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie" is performed by Shine 4. from the album "So Elektries" in 2007 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie", explore more songs by Shine 4 using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Shine 4 · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie" is credited to Shine 4. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie" appears on "So Elektries" in 2007.

Visit the Shine 4 artist page at /artist/shine-4 for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.