Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Jy Is Die Een Lyrics by Shine 4

Begin

2001

Jy is die een
Jy is die een
Jy is die een
Jy is die een
Is, is, is jy uh
Is, is, is jy uh
Is, is, is jy uh
Is, is
Ek's die een wat daar sal wees
Om jou te laat verstaan
Dat al ons drome waarheid word
As ons net saam bestaan
Weet as jy eensaam voel
Jy is vir my bedoel
Ek sal bly wag vir jou
Om als hier in my hart te deel
Jy is die een in my drome
Die een wat my dra
Jy is die een wat ek liefhet en altyd kan vra
Om my te kry as ek wegraak
Te vang as ek val sonder redding
Jy troos my trane en gee my weer rede
Om weer te probeer en van vooraf te begin
Jy is die een
Is, is, is jy uh
Is, is, is jy uh
Is, is, is jy uh
Is, is
Jy weet ons twee hoort saam
Ek weet ons kan saam staan
Teen alles wat ons toekomsdrome
Wense teen wil gaan
Jy is die een in my drome
Die een wat my dra
Jy is die een wat ek liefhet en altyd kan vra
Om my te kry as ek wegraak
Te vang as ek val sonder redding
Jy troos al my trane en gee my weer rede
Om weer te probeer en van vooraf te begin
Jy is die een, een wat my dra
Jy is die een, altyd kan vra
Om my te kry, om my te vang
Jy is die een
Jy is die een
Jy is die een
Val sonder redding
Jy troos al my trane en gee my weer rede
Om weer te probeer en van vooraf te begin
Jy is die een
Credits

About “Jy Is Die Een” by Shine 4

Read the complete lyrics to "Jy Is Die Een" by Shine 4 from the album "Begin" in 2001. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Jy Is Die Een" is performed by Shine 4. from the album "Begin" in 2001 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Jy Is Die Een", explore more songs by Shine 4 using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Shine 4 · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Jy Is Die Een" is credited to Shine 4. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Jy Is Die Een" appears on "Begin" in 2001.

Visit the Shine 4 artist page at /artist/shine-4 for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.