Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Sien Jou Weer Lyrics by Shine 4

Sien Jou Weer (Grootste Hits)

2008

Dis moeilik om totsiens te sê
Wat van ek sien jou weer
Dis moeilik om dit in te dink
Maar ek weet ek sien jou weer
Hoe kan 'n mens so seker wees
Dis dalk die laaste keer
Vaarwel, totsiens, goodbye
Ag ek bedoel ek sien jou weer
En nou't die tyd gekom vir my omweg te breek
Moet ek huil of moet ek lag
O iets roep my naam iets gryp my aan
Daar's iets groot wat vir my wag
Moenie huil nie moenie treur nie
Want ek hou jou in my hart
Vaarwel, totsiens, goodbye
Ag ek bedoel ek sien jou weer
Sien jou weer as ek op die langpad ry
En die bordjies flits verby
Hoor jou weer as ek ons liedjies hoor
Laataand op RSG
Voel jou weer as ek in my blou jeans klim
Met my kwaito tekkies aan
Die dinge wat ons so goed ken
En net ons sal verstaan
Vir sewe jaar en twee maande
Was dit net ons ek en jy
Ons was vir solank verbind aanmekaar
En nou's ons skielik vry
Maar hier diep in my hart voel ek
Ons sal altyd vriende bly
Lag oor goeie ou dae
Wanneer ek jou vir koffie kry
Sien jou weer as ek op die langpad ry
En die bordjies flits verby
Hoor jou weer as ek ons liedjies hoor
Laataand op RSG
Voel jou weer as ek in my blou jeans klim
Met my kwaito tekkies aan
Die dinge wat ons so goed ken
En net ons sal verstaan
Ek sal soveel dinge mis
Ja ek sal soveel dinge mis
Jou halwe woorde, wilde hare
Simpel grappies jy is deur die blare
Breakfast by Wimpy
Ons good luck pinkies
Ons lang praatjies ons is goeie maatjies
Ek sal soveel dinge mis
Ja ek sal soveel dinge mis
Sien jou weer as ek op die langpad ry
En die bordjies flits verby
Hoor jou weer as ek ons liedjies hoor
Laataand op RSG
Voel jou weer as ek in my blou jeans klim
Met my kwaito tekkies aan
Die dinge wat ons so goed ken
En net ons sal verstaan
Dis moeilik om totsiens te sê
Wat van ek sien jou weer
Credits

About “Sien Jou Weer” by Shine 4

Read the complete lyrics to "Sien Jou Weer" by Shine 4 from the album "Sien Jou Weer (Grootste Hits)" in 2008. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Sien Jou Weer" is performed by Shine 4. from the album "Sien Jou Weer (Grootste Hits)" in 2008 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Sien Jou Weer", explore more songs by Shine 4 using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Shine 4 · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Sien Jou Weer" is credited to Shine 4. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Sien Jou Weer" appears on "Sien Jou Weer (Grootste Hits)" in 2008.

Visit the Shine 4 artist page at /artist/shine-4 for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.