Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Waar’s Die Manne Lyrics by Shine 4

So Elektries

2007

Ek soek 'n man wat sy man kan staan wat 'n spyker met 'n hammer in die muur kan slaan
A-ha-a is dit dalk jy die
Ek soek 'n man wat sy man kan staan my kan help as my kar langs die pad gaan staan
A-ha-a is dalk jy die
Waar kan ek nou so man kry
Wat my kan vat en my kan vry
Komaan man wys my wat jy het
Ek's 'n damsel in distress kan jy my red
Ek's op soek na 'n man van staal
'n Ridder op 'n perd wat my kom haal
Komaan man jy kry 'n kans
Staan nou op dat ek met jou kan dans
Is jy muis of is jy man wys my dat jy kan
Waar's die manne met die planne
Waar's die manne met die planne
Ek soek 'n man wat sy man kan staan wat na my sal swem oor die groot oseaan
A-ha-a kan ek jou vra
Ek soek 'n man wat sy man kan staan wat die langpad saam met my sal gaan
A-ha-a ohh kan ek jou vra
Waar kan ek nou so man kry
Kom nou iemand sê vir my
Komaan man wys my wat jy hеt
Ek's 'n damsel in distress kan jy my red
Ek's op soеk na 'n man van staal
'n Ridder op 'n perd wat my kom haal
Komaan man jy kry 'n kans
Staan nou op dat ek met jou kan dans
Is jy muis of is jy man wys my dat jy kan
Waar's die manne met die planne
Waar's die manne met die planne
Ek vra jou nou is jy die een
Kan ek my hart aan jou kom leen
Ek soek jou hier, ek soek jou daar
Ek wil net weet waar
Waar's my man
Waar's my man yeah - eh
Komaan man
Komaan man...
Komaan man wys my wat jy het
Ek's 'n damsel in distress kan jy my red
Ek's op soek na 'n man van staal
'n Ridder op 'n perd wat my kom haal
Komaan man jy kry 'n kans
Staan nou op dat ek met jou kan dans
Is jy muis of is jy man wys my dat jy kan
Waar's die manne met die planne
Waar's die manne met die planne
Waar's die manne
Credits

About “Waar’s Die Manne” by Shine 4

Read the complete lyrics to "Waar’s Die Manne" by Shine 4 from the album "So Elektries" in 2007. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Waar’s Die Manne" is performed by Shine 4. from the album "So Elektries" in 2007 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Waar’s Die Manne", explore more songs by Shine 4 using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Shine 4 · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Waar’s Die Manne" is credited to Shine 4. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Waar’s Die Manne" appears on "So Elektries" in 2007.

Visit the Shine 4 artist page at /artist/shine-4 for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.