Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Dis ’n Land Lyrics by Snotkop

0

Gee my 'n oomblik asseblief, laat ek vertel
Van 'n land waarin ek woon en drome droom, wel!
Gee my 'n oomblik en onthou van al daai dae
Was net 'n laitie in die Vrystaat op die plaas, ja!
Onthou daai dae van waterlemoen en potjiekos
Brandewyn en Coke om die probleme op te los
En tannie Karike op die radio wat sing
En ons skree hard vir die Bokke
Om die beuker terug te bring, ja!
Hierdie land, wat my geluk bring
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Ook 'n blyplek neerlê vir my
Gee my 'n oomblik asseblief, laat ek vertel
Van 'n land waarin ek woon en al die drome wat ek droom, well!
Gee my 'n kans om te verduidelik hoe dit voel
Om met trots te sê ek is Afrikaans en dit te kan bedoel
Om 'n Bunny Chow te eet en die madiba jive te doen
Die Huisgenoot, Stellenbosch en Mannetjie Roux
Dis die Cape Flats, die kaptein Loftes toe
Maak jou ventester wawyd oop as jy Namakwaland toer
En voel die wind as my land jou roep
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Ook 'n blyplek neerlê vir my
Gee my 'n oomblik asseblief laat ek jou wys
Hoekom noem ek hierdie crazy land nog my huis
Dis die land van goeie hoop en Tassenberg
Die komma in jou bloed, die kombers oor Tafelberg
Altyd gedroom om te kan wees soos David Kramer
En elke liewe Sondag was dit tyd vir die Onse Vader
Seën asseblief hierdie land van in ons woon
En al die ander mens wat soos ek van vrede droom
Dis die liefde volop soos die sterre in die Klein Karoo
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Ook 'n blyplek neerlê vir my
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Ook 'n blyplek neerlê vir my
Ook 'n blyplek neerlê vir my
Credits

About “Dis ’n Land” by Snotkop

Read the complete lyrics to "Dis ’n Land" by Snotkop. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Rap.

"Dis ’n Land" is performed by Snotkop. This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Dis ’n Land", explore more songs by Snotkop using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Snotkop · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Dis ’n Land" is credited to Snotkop. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

Album information for "Dis ’n Land" is not available in our database yet. You can still read the full lyrics on this page.

Visit the Snotkop artist page at /artist/snotkop for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.