Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ruk Die Dam Lyrics by Juanita du Plessis

Dis Tyd

0

[Vers 1 - Juanita]
Al my vrinne kom luister gou
Die aap is uit die mou
Ek het hom baie mooi gevra
Hy sê toe net awe-e-e-e, ek’s daar
Sê my net wanneer en waar
[Vers 2 - Snotkop]
Al my aandag het ek in matriek gegee
Aan haar poster teen my deur
Op mengelmoeskardoes gerock
En Skarumba was my ja-a-a-m
Oh flip, en so het ek matriek gepluk
[Koor: Juanita & Snotkop]
Maar niks kon ons keer
Saam maak ons die party seer
Want ons ruk uit, ons ruk die dam
Ons ruk uit, onder die eend se umm uit
Net vir vanaand
Pak uit, ja al die voete ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou ent uit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand
[Vers 3 - Juanita]
Nou sy parmantigheid
Dit laat jou net een keer kyk
Dis ‘n erg aansteeklikheid
As hy jou al sy moves kom wys
Dis Snotkop in die huis
[Vers 4 - Snotkop]
By die werk kry ek mooi niks gedoen
Juanita is op Youtube
Die kantoor op Patayo af gebreek
Hambamba was my Ja-a-a-m
Oh crap en so verloor ek toe my werk
[Koor: Juanita & Snotkop]
Maar niks kon ons keer
Saam maak ons die party seer
Want ons ruk uit, ons ruk die dam
Ons ruk uit, onder die eend se umm uit
Net vir vanaand
Pak uit, ja al die voete ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou ent uit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand
[Brug - Juanita & Snotkop]
Ek sê ooh kom sê vir my
Kan ek lekke saam met jou in jou ou volla ry
Sy sê ooh kom klim maar in dan drop ons hierdie ding net soos ‘n Disprin
Ek sê ooh is ‘n lekke ding
Jy laat my sommer net soos ‘n kaalvoetkind
Sy sê ja laat ek jou wys
Spring in dan raak ons cool soos Koos Kombuis
[Koor: Juanita & Snotkop]
Want ons ruk uit, ons ruk die dam
Ons ruk uit, onder die eens se umm uit
Net vir vanaand
Pak uit, ja al die voete ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou ent uit
Net vir vanaand
Want ons ruk uit, ons ruk die dam
Ons ruk uit, onder die eend se umm uit
Net vir vanaand
Pak uit, ja al die voete ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou ent uit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand

About “Ruk Die Dam” by Juanita du Plessis

Read the complete lyrics to "Ruk Die Dam" by Juanita du Plessis from the album "Dis Tyd". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop, South Africa, Afrikaans.

"Ruk Die Dam" is performed by Juanita du Plessis. from the album "Dis Tyd" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ruk Die Dam", explore more songs by Juanita du Plessis using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Juanita du Plessis · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ruk Die Dam" is credited to Juanita du Plessis. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ruk Die Dam" appears on "Dis Tyd".

Visit the Juanita du Plessis artist page at /artist/juanita-du-plessis for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.