Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Die Stof Wat Jy Los Lyrics by Straatligkinders

Lank Lank Oorlede En Ses Voet Benede

0

Ek moet leer om nee te sê
Ek moet leer om minder van myself te gee
Ek gaan nog baie foute maak
En soms gaan jy dit nie verstaan
Ek het te veel tyd spandeer aan die nuttelose dinge
Omdat ek te bang is om alleen te wees
Alleen te wees
Jy, jy sal in my nood verskyn
Jy sal veg tot dit verdwyn
Verdwyn
Ek het by jou geleer
Die waarde van om, om te gee
Ek wens ek weet waarheen
Die lewe gaan nie oor my
En my drome nie
Ek weet ek moet nog baie leer
Ek het te veel tyd spandeer aan die nuttelose dinge
Omdat ek te bang is om alleen te wees
Alleen te wees
Jy, jy sal in my nood verskyn
Jy sal veg tot dit verdwyn
Verdwyn
Jy, jy sal in my nood verskyn
Jy sal veg tot dit verdwyn
Verdwyn
O ekke dink dit is hoogtyd
Tyd vir bietjie eerlikheid
Ekke raak soms moeg om
Te wees wie ek nie altyd sê
Nee ek weet ek maak seer
Ek weet ek moet harder probeer om meer te lewe
En lewe aan ander te gee
Ek kan nie almal hier gelukkig hou nie
Terwyl ek weet ek's
Besig om my graf te grou
Ek weet eendag
Eendag gaan ek als berou
Jy, jy sal in my nood verskyn
Jy sal veg tot dit verdwyn
Verdwyn
Jy, jy sal in my nood verskyn
Jy sal veg tot dit verdwyn
Verdwyn

About “Die Stof Wat Jy Los” by Straatligkinders

Read the complete lyrics to "Die Stof Wat Jy Los" by Straatligkinders from the album "Lank Lank Oorlede En Ses Voet Benede". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, Rock.

"Die Stof Wat Jy Los" is performed by Straatligkinders. from the album "Lank Lank Oorlede En Ses Voet Benede" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Die Stof Wat Jy Los", explore more songs by Straatligkinders using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Straatligkinders · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Die Stof Wat Jy Los" is credited to Straatligkinders. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Die Stof Wat Jy Los" appears on "Lank Lank Oorlede En Ses Voet Benede".

Visit the Straatligkinders artist page at /artist/straatligkinders for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.