Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders se Hart Lyrics by Straatligkinders

Bloeisels

0

Aleen sit hy en haat homself
Hy wens die seer het nie so diep gedelf
Wat kan ek doen?
Wat moet ek doen?
Om hom te leer van my verlede
So vol pyn en leed
En hoe ek weet dit was vir 'n rede
Hoe anders sou? Hoe anders sou ek gegroei het?
Almal ken van seer
Almal stel teleur
Die geheim lê in die verhoudings
Wat jy met die mense rondom jou het
En jy kan 'n verskil maak met jou seer
Die trane rol van haar wange af
Sy wens die mense wil net ophou lag
Wat kan ek doen?
Wat moet ek doen om haar te wys dat
Sy is beeldskoon net daar soos sy is
As almal dood is, wie gee om oor jou gesig?
Die ironie is die uiterlik is tydelik
Almal ken van seer
Almal stel teleur
Die geheim lê in die verhoudings
Wat jy met die mense rondom jou het
En jy kan 'n verskil maak met jou seer
Jesus eks dankbaar vir die pad
Wat ek gestap het hand en hand
Deur die stryd, help my dat ek
Ander kan help om te wees wie hulle moet wees
Eks nie beter as ander nie
Net omdat ekke jou ken nie
Jys universiel en tog persoonlik!!!
Almal ken van seer
Almal stel teleur
Die geheim lê in die verhoudings
Wat jy met die mense rondom jou het
En jy kan 'n verskil maak met jou seer
Jesus eks dankbaar vir die pad
Wat ek gestap het hand en hand
Deur die stryd, help my dat ek
Ander kan help om te wees wie hulle moet wees
Eks nie beter as ander nie
Net omdat ekke jou ken nie
Jys universiel en tog persoonlik!!!

About “Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders se Hart” by Straatligkinders

Read the complete lyrics to "Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders se Hart" by Straatligkinders from the album "Bloeisels". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders se Hart" is performed by Straatligkinders. from the album "Bloeisels" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders se Hart", explore more songs by Straatligkinders using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Straatligkinders · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders se Hart" is credited to Straatligkinders. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders se Hart" appears on "Bloeisels".

Visit the Straatligkinders artist page at /artist/straatligkinders for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.