Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Kinderkrans Lyrics by Straatligkinders

Lank Lank Oorlede En Ses Voet Benede

0

Kom in Sy huis o bondsvolk saam
Verhef Sy lof en prys Sy naam
Want goedertieren is die Heer
Sy goedheid eindig nimmermeer
Ek weet jy weet jou vel is in die tyd verlore
Maar jy't jou trots gehoor in Afrikaanse kore
Jou hart is hard en harde klanke spreek geen woorde
Wil jy nie kleurblind word een noot en klaar akkoorde
Vader, Vader ons staan
Nader aan die waarheid
Ons het ruggedraai in nood van U genade
Vader, Vader ons staan
Nader aan die waarheid
Van 'n volk wat nie sy anker kan laat gaan nie
Nader aan die afgrond sal ons nooit kan wees nie
U staan en wag met ope arms om my te vang
Ons het nie wat dit vat om nou te spring nie
Die grond is sag, Jou arms sagter, maar ons weier
Die grond is sag, Jou arms sagter, maar ons weier
Vader, Vader ons staan
Nader aan die waarheid
Ons het ruggedraai in nood van U genade
Vader, Vader ons staan
Nader aan die waarheid
Van 'n volk wat nie sy anker kan laat gaan nie
Vader, Vader ons staan
Nader aan die waarheid
Ons het ruggedraai in nood van U genade
Vader, Vader ons staan
Nader aan die waarheid
Van 'n volk wat nie sy anker kan laat gaan nie
Kom in Sy huis o bondsvolk saam
Verhef Sy lof en prys Sy naam
Want goedertieren is die Heer
Sy goedheid eindig nimmermeer

About “Kinderkrans” by Straatligkinders

Read the complete lyrics to "Kinderkrans" by Straatligkinders from the album "Lank Lank Oorlede En Ses Voet Benede". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, Rock.

"Kinderkrans" is performed by Straatligkinders. from the album "Lank Lank Oorlede En Ses Voet Benede" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Kinderkrans", explore more songs by Straatligkinders using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Straatligkinders · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Kinderkrans" is credited to Straatligkinders. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Kinderkrans" appears on "Lank Lank Oorlede En Ses Voet Benede".

Visit the Straatligkinders artist page at /artist/straatligkinders for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.