Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Oudisie Een Lyrics by Straatligkinders

Lank Lank Oorlede En Ses Voet Benede

0

Hier's die melodie wat ons harte oor wil sing
Hier's die melodie wat die storie lewe gee
Hier's die melodie wat on by mekaar sal bring
Asseblief meneer die regisseur ek soek 'n beter rol
Ek is moeg om die slegte ou te speel, ek wil die redder wees
Die rolverdeling voel soms afgeskeep, еk weet ek's beter
Ekkе dink dis juis my fout dat ek dink ek is beter
Fluit-fluit die storie is uit verband uitgeruk, jou reg
Die tweede deel gaan nou begin, ek het jou beste nodig
Hier's die melodie wat ons harte oor wil sing
Hier's die melodie wat die storie lewe gee
Hier's die melodie wat on by mekaar sal bring
Ek soek 'n ander masker
Ek soek een wat meer soos ek lyk
Ek wil om die bos lei en aan die einde my ware kleure wys
My waar die spanning lê of waar die held moet inkom om die dag
Te red jouself van die verhoeg wat ons die wêreld noem
Fluit-fluit die storie is uit verband uitgeruk, jou reg
Die derde deel gaan nou begin, ek het jou beste nodig
Hier's die melodie wat ons harte oor wil sing
Hier's die melodie wat die storie lewe gee
Hier's die melodie wat ons by mekaar sal bring
Leef jou eie storie nou
Skryf jou eie storie nou
Leef jou eie storie nou
Skryf jou eie storie nou
Leef jou eie storie nou (Jy's 'n held in jou verhaal)
Skryf jou eie storie nou (Jy's die een wat mense in nood kom haal)

About “Oudisie Een” by Straatligkinders

Read the complete lyrics to "Oudisie Een" by Straatligkinders from the album "Lank Lank Oorlede En Ses Voet Benede". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, Rock.

"Oudisie Een" is performed by Straatligkinders. from the album "Lank Lank Oorlede En Ses Voet Benede" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Oudisie Een", explore more songs by Straatligkinders using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Straatligkinders · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Oudisie Een" is credited to Straatligkinders. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Oudisie Een" appears on "Lank Lank Oorlede En Ses Voet Benede".

Visit the Straatligkinders artist page at /artist/straatligkinders for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.