Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Verkyker Lyrics by Straatligkinders

Verdwyn

2018

Verkyker in die aand
Ek is blind
Alles om my laat my voel soos ’n kind
Bang alleen
Verneder nou
Los my uit ek wil hier vergaan
Verkyker in die aand
Ek is blind
Alles om my laat my voel soos ’n kind
Bang alleen
Verneder nou
Los my uit ek wil hier vergaan
Ek klop aan die deur van die dood
Ek wil nie ingaan nie
Ek wil gesels oor ’n datum
Wanneer gaan my siel my lyf verlaat
Kan ek nog groet?
Kan ek nog almal in die oe kyk?
Al se jy nou dis te laat
Dis te laat
Sluip soos ’n dief in die nag
Ek is nie bang nie
Hoe kan ek tyd wen?
Alles voel soos ’n wedren
Sal ek ooit gereed wees?
Sal ek ooit so geeerd wees?
Om vir Gabriel te se ek dink jy is te vroeg
Ek klop aan die deur van die dood
Ek wil nie ingaan nie
Ek wil gesels oor ’n datum
Wanneer gaan my siel my lyf verlaat?
Kan ek nog groet?
Kan ek nog almal in die oe kyk?
Of sy jy nou dis te laat
Dis te laat
Donker nag
Gee my ’n verkyker
Die dood skree
Ek weier om te luister
Nog ’n dag
Jou lewe maak my ryker
Moeg gewag, verwyder nou die pleister
Donker nag
Gee my ’n verkyker
Die dood skree
Ek weier om te luister
Nog ’n dag
Jou lewe maak my ryker
Moeg gewag, verwyder nou die pleister
Ek klop aan die deur van die dood
Ek wil nie ingaan nie
Ek wil gesels oor ’n datum
Wanneer gaan my siel my lyf verlaat?
Kan ek nog groet?
Kan ek nog almal in die oe kyk?
Of sy jy nou dis te laat
Dis te laat

About “Verkyker” by Straatligkinders

Read the complete lyrics to "Verkyker" by Straatligkinders from the album "Verdwyn" in 2018. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Rock.

"Verkyker" is performed by Straatligkinders. from the album "Verdwyn" in 2018 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Verkyker", explore more songs by Straatligkinders using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Straatligkinders · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Verkyker" is credited to Straatligkinders. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Verkyker" appears on "Verdwyn" in 2018.

Visit the Straatligkinders artist page at /artist/straatligkinders for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.